LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Courtyard Guest House | LekkeSlaap
+49

The Courtyard Guest House

144 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 144 resensies vir The Courtyard Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anita S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

Welcome was friendly. Clean an and comfortable. Central and secure.

Peet N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontbyt en vriendelike gasvrou.

Akkommodasie is modern (nuut gebou) en skoon.

Adriette D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette D
Gesin met tieners

Great verblyf.

Great kos, ligging en diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay!

Great food, location and service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sylvia D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het heerlik gebly! The Courtyard is perfek geleë, baie netjies en skoon en goed toegerus! Sal definitief weer daar bespreek!

Josef L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef L
Gesin met klein kinders

Wat 'n plesier!

Ons het heerlik gekuier. Die plek was skoon en die diens uitstekend. Ontbyt was besonders en Jane en Martin was altyd reg met hulp en diens.

Muller S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Muller S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Gasvryheid van personeel was baie goed gewees, het mens laat welkom voel.

Gawie H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik om in sulke gerief, netheid en skoon en sentraal geleë plek, vir 'n naweek weg te breek na die platteland.

Kamers baie gerieflik, netjies, skoon en goed toegerus. Al negatief was 'n dreinreuk deurentyd in die badkamer. Ligging baie gerieflik, sentraal geleë in Clarens. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Puik restaurant en bakkery.

Eylis C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eylis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation in central Clarens. Breakfast fantastic.

Lovely central accommodation. Comfortable setting and the sherry was a nice touch. Breakfast was delicious.

Chris M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, goed uitgerus en modern - eienaars is baie akkommoderend!

Die Courtyard Guest House se aanmeldproses is baie eenvoudig en gerieflik. Die kamers is baie goed uitgerus vir 'n naweek weg, en baie sentraal geleë, met veilige parkering. Ontbyt by die Courtyard is van die beste gehalte en beslis iets om in te sluit by jou besoek. Die eienaars was baie akkommoderend en altyd gereed om te help met enige navrae of probleme.

Chris V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, stil; lekker ontspan.

Jane en haar personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die restaurant se kos is ook van goeie gehalte. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

Heila P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ek het vooraf die nodige kodes per SMS ontvang en kon ingaan op eie gemak. Ons was voor 14:00 daar en daar was nie probleme nie. Sal beslis weer daar bespreek.

Lize S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S
Gesin met tieners

Just delightful.

It was such a pleasure to stay at the Courtyard! Everything was immaculate and superb.

Tanya P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamers was goed ingerig en veilig om nie eers te praat van heerlik warm. Goed geleë in die middel van die dorp. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Ismari N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eenheid is pragtig en die eienaars is baie vriendelik.

Dirk B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, verfrissend, modern en baie netjies in die hart van die natuurskoon.

Ons het deurentyd vroegtydige, volledige en goeie kommunikasie van The Courtyard ontvang. Alles was in orde met ons aankoms en die vervblyf was een groot plesier. Die oujaarsaandete was een van die beste etes wat ons nog ooit geniet het! Komplimente aan die sjef en almal wat daarmee betrokke was. Ons sal definitief weer by The Courtyard gaan kuier.

Itumeleng F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Itumeleng F
Saam met vriende

The place is breathtaking .

I would recommend the Courtyard any day. In fact I asked my family that the next time we go to Clarens we are going to stay there. It is magnificently beautiful, clean. The owner and the staff are friendly people. Thank you for the warm stay.

Jaco S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met goeie ligging.

Netjiese kamers, baie modern. Veilige parkeerarea met veiligheidshek in die aande. Op die Clarens Square, ligging sentraal en idiaal vir 'n Clarens besoek.

Ernes W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Splinternuut en regtig "nice".

Ons het werklik lekker gebly by Courtyard. Restaurant was in aande gesluit vir privaat funksies, maar daar was gelukkig baie ander eetplekke. Geraas in kombuis vroeg in die oggend bietjie steurend, maar nie te erg nie. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Raymund W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymund W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf en vriendelike gasvrou!

Die hele gastehuis-ervaring was puik en ek sal dit vir seker aanbeveel.

Marlyn C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en smaakvol ingerig met 'n bakkery en restaurant as bonus.

Kamers is pynlik netjies, elegant, stylvol en snoesig ingerig. Personeel is flink en vriendelik. Ligging is perfek om sommer na die winkels en restaurante te stap. Bakkery met vars tuisgebak uit die boonste rakke en gesellige restaurant met smaaklike etes.

Charl C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, clean facility.

The facility is very clean, and well maintained. Value for money. Will visit again. The facility is in the middle of Clarence, so we parked our car on arrival and never drove, until departure. Beautiful view, safe parking.

Nadia V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Vriendelike personeel. Kamers baie netjies. Sal regtig aanbeveel.

Herculaas K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herculaas K
Saam met vriende

Netjies.

Baie netjiese kamers ... Net bietjie aan die duur kant en ontbyt is nie ingesluit in die prys nie!

Johan D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant!

Awesome stay! We could not have asked for a better place. We stayed over for the weekend during the MTB event and had a blast. Thank you Jane and Martin for a wonderful experience.

Hanneke V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Dit is so sentraal geleë, kamer is pragtig. Wat ek baie geniet het is dat jy 'n kode het om in die kamer te kom, geen bekommernis oor die sleutel nie. Vreeslike vriendelike eienaars. Sal dit aanbeveel. Ek dink hul kan oorweeg om ontbyt ook in te sluit by die prys, of prys aanpas en dit insluit.

Almerinda D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almerinda D
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Sien die sterre.

Chantal C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, central and Jane was warm and friendly.

I gave 3 stars for parking as the security gate was left wide open until late at night. There is no undercover parking, which for a Harley Davidson motorcycle is a must!

Ronelle W - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle W
Saam met vriende

Uitstekende ligging, diens en verblyf.

Perfek geleë en stapafstand van alles wat jy wil sien. Dis is wonderlik en kamers ruim en stylvol. Wonderlike wegbreek!

Jorika V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jorika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoy our stay at the Courtyard very much thank you, friendly assistance, clean apartment, helpful.

Realizing they moved to a new premises, and we still stay at the old Guest House, but it is still very good. Quiet location, not so busy. Self catering section. There was only one thing missing: "Braai Tongs". Apart from that, very good!

Eugene G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en modern.

Vriendelike gasheer. Heerlike ontbyt. Goed geleë. Netjies en modern

Charlene L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige verblyf in die platteland.

Ons het die naweek wat ons in Clarens by Courtyard deurgebring het, terdeë geniet. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was pragtig en ruim. Ons het hierdie wegbreek in die platteland vreeslike baie geniet en sal beslis weer gaan.

Jolanda T - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf in mooie Clarens.

Die woonstel was puik. Met 'n netjiese badkamer met 'n stort, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en wasbak. Daar is ook 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met 'n TV. Daar is 'n stoepie en 'n groot slaapkamer apart met 'n koninggrootte-bed. Alles was skoon en baie netjies. Veilige parkeerplek. Dit is reg by Clarens se ingang met 'n stewige opdraande as jy wil stap dorp toe, so hou dit in gedagte. Dit neem jou 3 minute om te ry. Sal die plekkie beslis aanbeveel. Die lekkerste bakkery en restaurant is reg onder die woonstel.

Lindy V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek!

Clarens is beslis 'n plekkie waarheen ons meer gereeld sal gaan! Die gastehuis is netjies en skoon en voldoen aan ons vereistes. Dit is ook bekostigbaar. Ons het die naweek baie geniet.

Natasja G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasja G
Gesin met klein kinders

Daar was die heeltyd 'n dreinreuk in die woonstel waarin ons tuisgegaan het.

Die beddegoed was skoon en vars en ons het lekker warm geslaap. Die woonstel het 'n dreinreuk gehad wat erg geruik het in die badkamer en in die kombuis. Met 'n kroeg net 'n paar meter weg was die musiek tot 03:00 nogal 'n steurnis.

Daniel Johannes J - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Johannes J
Gesin met tieners

Lovely end of the month weekend getaway - loved it.

Perfect accommodation for our family of four. We loved Jane, she made us feel very welcome. We stayed in Room 1 it was perfect for our family, we all sat around the fireplace reading the books we bought at the bookshop in town. We did not even switch on the TV – we had a lovely view of the mountain with beautiful sunsets. The bakery – coffee shop downstairs was fantastic and we had the best breakfast there. We enjoyed many short walks to the town square and never worried about driving anywhere. The room had everything we needed and we could easily have stayed there for a week. My only regret is not buying more goodies to bring home from the bakery – best fudge and cookies in the world. Thanks Jane - we will see you guys again.

Bertus B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Alles was puik en gereed met ons aankoms, die mense was vriendelik en die persoonlike diens van die eienares en haar man was besonders. Hulle was behulpsaam en vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Theresa B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Gesin met tieners

Heerlik gekuier in Clarens.

Ons het baie lekker gekuier en sal weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Jaco C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Dit was 'n baie netjiese en skoon kamer en al die geriewe was beskikbaar. Ons het baie gasvrye ontvangs gehad.

Pieter C - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar koud!

Suidelike wooneenheid kry weinig son en het 'n koue teëlvloer. Die kaggel is wel heerlik, daar was 5 sakke hout vir 3 dae verblyf, so dit was lekker warm!

Lea R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea R
Saam met vriende

Goed!

Ontbyt fantasties.

Elmarie P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met vriende

'n Kuiernaweek in Clarens saam met vriende.

Ons sal die Courtyard hartlik aanbeveel vir enige paartjie of gesin, dis pragtig, skoon, veilig en die vriendelikheid van almal wat daar werk laat enigeen tuis voel. Dis die tweede keer wat ons daar bly en sal op enige volgende kuier in Clarens definitief weer daar bespreek.

Charl C - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Diens is baie vriendelik, netjies, skoon en aangenaam.

Marinda V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en snoesig. Pragtige plekkie!

Dit is 'n pragtige blyplek! Groot en ruim gewees. Sal verseker volgende keer weer hier bespreek en in die spesifieke kamer. Alles skoon en netjies, vir die prys, 'n ware verrassing! Baie dankie.

Japie & Wilna M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie & Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasvrou was ongelooflik vriendelike en gasvry. Het die ekstra myl met ons gestap. Ons het dit regtig baie waardeer. Heerlike verblyf.

10 uit 10 vir die Courtyard. Voeg net die ontbyt by soos geadverteer en alles sal wonderlik wees.

Molly S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Molly S
Saam met vriende

Ons is stiptelik en warm verwelkom. Baie netjies en ruim.

Baie gerieflik en binne loopafstand vanaf Clarens se besondere kunsroete.

Tanya S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Asemrowend!

Die uitsig vanaf ons balkon was werklik asemrowend! Diens was puik!

Sandra K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met vriende

Verblyf was baie aangenaam.

Verblyf was heerlik en alles was georganiseerd. Heerlike, ruim vertrekke en goed toegerus. Ontbyt by die koffiewinkel was heerlik - vriendelike personeel. Enigste probleem was dat die geiser in die gastehuis gedeel word met die koffiewinkel onder. Die stort was soms 'n nagmerrie wanneer die toilet onder gespoel word is die water ongelooflik warm in die stort ─ mens moet maar vroeg stort!

Dave S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning unit and attention to detail. Well recommended

Well appointed cozy room with beautiful linen and all the comforts you could wish for. The owner was most pleasant and interested and the breakfast was first class. Well recommended.

Suzette C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer ruim en die kaggel is 'n wenner.

Die balkon, alhoewel klein, sorg dat mens bewus bly van die mooi omgewing waarin jy jou bevind. Vriendelike ontvangs en lekker kos in restaurant.

Beula D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beula D
Gesin met tieners

Dit was 'n baie lekker ervaring.

Jane is vriendelik en professioneel. Die kamer was skoon, netjies en baie gemaklik. Sy het ekstra moeite gedoen, aangesien ons 'n gesin van 5 is en die meeste plekke maak slegs voorsiening vir 4. Sy loop definitief die ekstra myl. Dit was ook lekker om wakker te word met die geur van gebak. Ek sal The Courtyard B&B and Cafe met vrymoedigheid aanbeveel. Sal definitief weer terug gaan.

Minesh R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minesh R

Great place

The B&B Courtyard is well situated in Clarens and Jane made our stay very comfortable.

Carel V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en kamer baie gerieflik!

Baie vriendelik ontvang deur Jane. Sy't ons gekontak toe ons kamer gereed was en ons kon 30 min vroeër inboek.

Liz R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz R
Saam met vriende

Lekker naweek weg.

Baie mooi en skoon plekkie, privaat en alles baie naby geleë.

Bernice P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice P
Saam met vriende

Heerlike naweek in Clarens.

Baie lekker gebly, baie netjies en skoon.

Elmarie P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Sal beslis aanbeveel.

Ons sal The Courtyard B&B and Cafe baie sterk aanbeveel. Dis modern, netjies, fantasties toegerus met vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt. Ons sal van nou af net hier bly as ons in Clarens is.

Melonie V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan dit aanbeveel!

Baie vriendelike, bedagsame mense. Die blyplek is baie netjies en sal dit regtig aanbeveel. Die diens is uitstekend.

Rita V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rita V
Saam met vriende

Werklik die moeite werd!

Die woonstel is ruim en silwerskoon en koffie en tee word voorsien. Jane baie aangenaam en personeel vriendelik. Heerlike bakkery. Die parkering moet egter opgradeer word. Geen afdakke en was bang vir hael, want het baie gereën en ons moes met ons klein karretjie deur uitgeryde poele modder voor die parkering se ingang ry.

Marinda S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and comfortable

A lovely stay all in all. The only thing I would have appreciated in the room was an electric fan (it was very warm), opening the window did not do the trick.

Matthys S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik!

Alles wat 'n mens nodig het.

Fritz E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fritz E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Ek was net bekommerd, want die motors was agter 'n hek, maar die hek kon nie sluit nie.

Elza S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza S
Gesin met klein kinders

Dit was hemels. Baie, baie dankie dat ons deur LekkeSlaap kon werk.

Dit was hemels! Baie, baie dankie!

Bert Kuyper S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bert Kuyper S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice place to stay. A very friendly lady runs the place!

Good, safe parking place.

Dawie F - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal dit weer gebruik!

Die wag (omdat die kamer nie om 15:00 gereed was nie) is verged met 'n komplimentêre koffie. Die eenheid is netjies en skoon, maar kan 'n bietjie opknapping in die nabye toekoms benodig.

Izak W - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak W
Gesin met klein kinders

Jane is baie gasvry en die kos was heerlik.

Ruim kamers, netjies en skoon. Die etes was heerlik en die eienaars was baie gasvry!

Magda G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G

Dit was baie lekker en veilig!

Sal beslis weer daar gaan bly met die volgende kwiltfees! Dit was heerlik!

Charles G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dankie!

Dit was "great". Ons gaan weer kom kuier. Jane en Martin is twee goeie mense wat jou tuis laat voel, die personeel is ook baie goed. Die kos is uit die boonste rakke. Dankie, julle!

Elize M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met vriende

Dankie vir n silwerskoon, ruim woonstel met alles wat mens nodig het!

Met bespreking was die diens vinnig en sonder enige onsekerhede. Ontvangs was vinnig en vriendelik. Die woonstel was onverbeterlik. Dit is definitief 'n plek om aan te beveel ... sal dit op presies dieselfde manier weer doen! Dankie.

Andre M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Ek kan enige tyd die B&B aanbeveel. Die eenheid het alles wat benodig word.

Die eenheid het alles tot jou beskikking vir 'n heerlike wegbreek en is goed geleë naby alle restaurante en winkels. Ek sal weer hier oornag.

Willie & Ernesta V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie & Ernesta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Coreen V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Gesin met tieners

Dit was baie lekker, sentraal geleë en in 'n baie mooi omgewing.

Sien die sterre hieronder.

Carol B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon!

Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Sal aanbeveel.

Lize M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en baie gerieflik.

Lekker uitgerus. Baie dankie vir 'n puik naweek.

Margie A - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie A

Great

See the stars below.

Annette W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens in die algemeen met persoonlike aandag!

Die akkommodasie is baie goed en dit verleen die nodige privaatheid en rustigheid wat van 'n wegbreek verlang word. Ons was goed ontvang en die eienaars het op 'n gereelde basis navraag gedoen omtrent ons tevredenheid en welstand.

Dick B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

This exceeded my expectations. The "flat" was spacious, clean and little touches were wonderful. Jane and the staff are very friendly and more than helpful. The coffee shop downstairs was also great.

Jerome S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely position and friendly staff

It is our second stay and will stay there again it is a lovely place!

Heleen L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen L
Gesin met tieners

Verblyf was ruim en gerieflik!

Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen en Jane was vriendelik en behulpsaam met raad oor waar om te eet en wat om te doen in die area.

Erika M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik - ek sal net 'n 'butcher's block' insit vir klein oppervlak om op te werk.

Heerlik gebly. Die kamer (3) was lieflik en skoon met alles wat mens nodig het. Die restaurant se kos was heerlik. Alles is binne stapafstand.

Dan D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en het tuis gevoel.

Is goed en vriendelik ontvang. Woonstel en toebehore is in 'n puik toestand. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Sal weer graag daar gaan kuier.

Hesta D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta D
Gesin met klein kinders

Al my verwagtinge is oortref ... a very nice and cozy feel.

Neat, nice ... will go back ... definitely!

Pikkie P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs, verblyf en kliëntediens was puik.

Om weg te breek van die stad kan ons Courtyard B&B enige tyd aanbeveel. Ons het verkies om die eetplekkies in Clarens te probeer. Die kamers is egter toegerus om self jou kos voor te berei. Die heerlikste gebak kan sommer by Courtyard se koffiewinkel gekoop word. Ontbyt daar was ook heerlik. Die restaurant vir aandete is 'n moet. Die kamers is gedurende die naweek gediens en was heeltyd 'n plesier om daar te wees. Soek nie verder as Courtyard vir 'n heerlike verblyf nie.

Jessica L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L
Saam met vriende

Baie lekker en ruim plekkies met 'n "stunning" uitsig.

Ons was 'n groep van 10 mense en het almal baie lekker gebly. Ons sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Chris J - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Baie dankie, ons het dit baie geniet!

Sien die sterre hieronder.

Suzanne K - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne K
Gesin met tieners

Lekker ruim en gemaklik!

Die familiekamer is ruim en baie gemaklik, sou dalk net 'n bietjie meer privaatheid wou hê op die buitestoep. Maar andersins was dit lekker. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Christo G - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en goed vir die siel.

Die verblyf was baie aangenaam, die adres is goed geleë met die restaurant, koffiewinkel en spa rondom jou.

Brian D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was neat and comfortable to my expectation.

The bed was very comfortable and similar to mine at home.

Bridget K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely recommended

Some problems with the tv / dstv , bit of a damper on wanting to spend time indoors, relaxing in front of a movie or two. Otherwise, we thoroughly enjoyed the stay. Jane and Martin are very good hosts. Flat has everything you need. Definitely recommended.

Johadrie D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johadrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir kort verblyf.

Baie lekker gebly. Benodig dalk 'n waaier, want dit was bietjie warm in die aande.

Henriette V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V
Saam met vriende

Baie gerieflike verblyf!

'n Baie gerieflike en skoon blyplek met veilige parkering en goeie diens. Gerieflik "aan die kant" van die dorp, weg van die verkeer en geraas.

Herman K - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is BAIE RUIM en lekker gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en LEKKEGESLAAP. Parkering kan opgegradeer word.

Corrie A - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie A

Verblyf was gemaklik, skoon en aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Johan En Alida V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was meer as wat ons verwag het in terme van spasie en hoe die plek toegerus is.

Jane is 'n ideale gasvrou; sy het ons verblyf aangenaam gemaak.

Angelique G - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, pragtig en skoon. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs. Dit was 'n lafenis en so rustig en mooi.

Piet H - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was heel goed!

First class and lovely people!

Schalk P - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk P

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Johann V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en gerieflik!

Ons het by The Courtyard gebly omdat hulle die onthaal vir ons seun se troue hanteer het. Hulle het dit puik gedoen en die kos was die beste wat ek nog by 'n troue genuttig het.

Jackie B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Baie mooi, skoon en netjies. Sal weer kom kuier!

Piet S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Besigheidsreis

Baie tevrede!

Sien die sterre hieronder.

Christa V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa V
Gesin met tieners

Verblyf was oor die algemeen goed. Die woonstel was skoon en netjies.

I would recommend The Courtyard for a weekend stay in Clarens. The rates are fair and the flatscreen TV with DStv is a bonus.

Ria L - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Everything was excellent. People were very friendly. Will go back again.

Pieter R - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek, baie netjies en ruim, met 'n great deli en restaurant. Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Alida B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met klein kinders

'n Pragtige selfsorg-eenheid met stylvolle inhoud en heerlike verwarming vir die koue.

Ons het 'n baie heerlike naweek geniet in Clarens en die akkommodasie het die naweek net soveel meer spesiaal gemaak. Ons was naby aan alles en die familie-eenheid was skoon en netjies, met voldoende verwarming vir die koue wintersaande. Die restaurant het ook heerlike etes en dit kan gerus probeer word. Baie dankie, ons sal weer daar oornag en dit beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Esmare J - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi met die mooiste ou meubels. Net jammer ons het die sneeu gemis!

Clarens is stunning, 'n regte kunsdorpie. Ons verblyf by die Courtyard Cafe was ongelooflik lekker: die atmosfeer, die houtkaggel en veral die ontbyt net met die trappe af! Dankie vir 'n wonderlike naweek!

Johan N - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras en baie beïndruk met die plek.

Daar was alles wat 'n mens nodig het in die plek. Alles is baie mooi netjies en die kaggel skep 'n baie warm en romantiese atmosfeer. Goeie waarde vir geld!

Pierre M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het aan ons behoeftes voldoen.

Ons sal weer daarvan gebruik maak.

Karin W - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin W

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly!

Mimi L - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike warm kamer met al die geriewe wat ons nodig gehad het.

Die courtyard bied mens heerlike gerief met die nodige afstand om darem privaat te wees. Heerlike ondervinding.

Luzelle F - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle F
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras!

Aangenaam verras!

Seef L - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seef L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspanne

Aangenaam en rustig, heerlike ontbyt geniet, kamer was skoon en netjies. Parkeerplek veilig.

Jaco E - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer, vriendelike mense.

Wonderlike naweek gehad in Clarens. Pragtige area, vriendelike mense en wonderlike eetgoed veral by die Courtyard cafe.

Martin W - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan ons verwagtinge voldoen

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid was ruim, gemaklik en het oor al die nodige geriewe beskik. Dit was ook baie veilig. Sal weer daar oorbly.

Jaco S - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful, comfortable and safe place to stay.

The Courtyard B+B offers you a peaceful, comfortable and well-equipped place to stay, close to a number of interesting and enjoyable places to visit.

Lynn P - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable

A quality accommodation in a good position.

Stephnie U - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie U

Awesome experience

Spacious and neat accommodation.

Marinus V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gesinsnaweek gemaklik en gerieflik, naby alles en goeie waarde vir geld

Altyd lekker om in Clarens te bly. Hierdie was weereens so geleentheid. Die wooneenheid was skoon en netjies en het ons baie lekker en gemaklik gebly. Dis naby alles maar tog stil genoeg om lekker te rus. Marinus en Petro van Jaarsveld

Irene D - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly dankie.

Baie vriendelik en warm ontvangs en sal weer gebruik maak van verbly

Fred H - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred H
Saam met vriende

Customer friendly atmosphere

We visited Clarens with friends and we all stayed over at The Courtyard. From the minute we arrived, we were received warmly by the owner Ms. Jane Ball and we had a pleasant stay. The rooms were clean and catered for all our needs. The breakfast the next morning were of a high standard. Very friendly staff, and very pleasant experience.

Cariena V - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cariena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

We really enjoyed our stay at the courtyard, and especially their food!

Jaap V - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap V
Gesin met tieners

Very nice and spaceous apartment at the edge of the town

Very nice and spacious apartment that was very well equipped with all a traveller could need. Situated at the entrance to town very close to the main road and therefore noisy due to traffic passing. Apartments are still new but already some building failures are showing (floor tiles). This needs to be fixed soonest to avoid further damage. Mountain area is beautiful and ideal for day hikes.

Ursula M - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay and the hospitality was outstanding, as well as the breakfast served.

First time we've visited Clarens, and will definitely pay for a return visit here!

Natalie D - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay!

Fantastic value for money for that time of year. Thank you for a lovely stay.

Elza K - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly hostess. Breakfast divine. Short walk to centre of town. Lovely views.

We enjoyed our stay at the Courtyard. Lovely view from our verandah; a lovely courtyard where breakfast can be doyen. Safe parking. Easy to walk to town.

Keshni R - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keshni R
Gesin met klein kinders

Charming place, good food, great people at the cafe

Loved the peace and tranquility of the place. Jane is an excellent and helpful host. Stunning breakfast at the Cafe ... ate too much bread!!! We will definitely visit again.

Audrey M - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

A fantastic experience.

Marios V - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marios V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay

Great value for money, and wonderful service.

Alwyn R - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn R
Gesin met klein kinders

A pleasant location with friendly service and beautiful surroundings.

The service was very good, as we as group (3 couples) came and left at different times and everything was in place. The people were ready to assist in any way they could and Jane was very helpful.

Mandy V - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy V
Gesin met tieners

Well situated, friendly, great value for money, comfortable.

Thank you to TravelGround and The Coutryard B&B for accommodating us so well, from our booking until our departure. My boys enjoyed the Clarens 50km race. Will definitely be back next year!!! Blessings Berry and Mandy Van Wyk

Shannon H - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Excellent, friendly, great value - we really enjoyed our stay!

Pieter S - Feb 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the stay

The Courtyard B&B was comfortable and clean.

Barry F - Des 2011
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Barry F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful! Just like a home from home

The aspects of service, cleanliness and professionalism were exemplary. Jane, the host, was exceptional and we were treated like "long lost friends". Thank You for ensuring that our visit will remain memorable!

Anja P - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very warmly welcomed and enjoyed our stay!

It was great and we will recommend the Courtyard to anybody traveling in that direction. It is so nice to walk into a place that is clean, "homely" furnished, and nicely situated! The hosts were very accommodating, and also very chatty and interesting! We would definitely stay there again!!

Charles G - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good Service. Clean rooms. Staff very friendly.

The room we stayed in was clean and well equipped, and the service was nothing short of brilliant - the staff were very friendly and extremely helpful. The food was very good and I really liked the design of the café and the guest house, as it has a European feel. The only draw back I can mention is that the guest house is situated at the entrance of Clarens so there is a lot of traffic noise from the Bethlehem Golden Gate road. The bar down the road was also very noisy on Friday night, however the music stopped at 12pm. All in all a wonderful place to stay if you want classic architecture, great food and amazing service.

Christine W - Okt 2011
Gemiddeld