LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Courtyard Guest House | LekkeSlaap
+49

The Courtyard Guest House

143 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat-Oos 324, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Courtyard Guest House bied verblyf in 'n nuwe, moderne gebou wat is sentraal geleë is in Clarens/ Dit is ideaal vir gaste wat hul motors wil parkeer en die dorp te voet wil verken.

Daar is 4 kamers in die hoofgebou en 'n gesinskothuis op die plein. Die kamers is pragtig gemeubileer met ongelooflike uitsigte op die berge wat strek tot by Golden Gate. Elke eenheid beskik oor 'n yskassie, 'n haardroër, 'n waaier, 'n badkamer met 'n stort en TV met DStv. Slegs die kamers kan bespreek word, of ontbyt kan ingesluit word. Die kothuis is ten volle toegerus vir selfsorg.

Linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word daagliks (buiten Sondae, Kersdag en Nuwejaarsdag) skoongemaak.

Ontbyt en ligte middagetes is beskikbaar in die kafee op die grondvloer waar jy rustig kan sit en kyk na die dorpsplein en die dorpenaars se doen en late.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 143 resensies vir The Courtyard Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Markstraat-Oos 324, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink The Courtyard Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat-Oos 324, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ODVhZGMwLTdhOGYtNDIyZi1hODUxLTFjODQ4Y2E5YWU2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 143 5 1 5 324 Market Oos Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -28.515432 28.421377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!