2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Landa Street, 38 Skulphoek, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cove is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Struisbaai, geleë in 'n veilige kompleks met 'n privaat ingang. Die eiendom bied gemaklike akkommodasie vir oornagverblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ruim kasruimte. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oordekte patio dien as 'n sitkamer met gemaklike sitplek en maak oop na die voortuin met 'n grasperk.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Struisbaai is bekend vir een van die langste strande in die Suidelike Halfrond, met witgekalkte vissershuisies, kleurvolle vissersbote en 'n hawe. Gaste kan watersport, strandwandelings, skulpversameling en seisoenale walviskyk geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Landa Street, 38 Skulphoek, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cove het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Landa Street, 38 Skulphoek, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang