+22
Selfsorg in Windhoek

The Cozy Alcove

Resensies

2.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
1.5
Diens
2.0
Veiligheid
2.5
Irene N
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Feb 2026

Aaklig sal dit nie weer doen nie, wat n manier om Valentinesdag te vier. Wat ’n teleurstelling. Ons was glad nie op die lys van gaste nie en hulle was vol bespreek. Hulle het ons in ’n ander gastehuis gehuisves, maar dit was net ’n selfsorg-eenheid. Ons het dus uitgemis op die swembad (wat grasgroen was en nie swembaar nie), asook die jacuzzi in die eenheid. Ons het die meeste uitgesien na die jacuzzi, aangesien ek ’n rugprobleem het en die warm spuite altyd ’n goeie uitwerking het. Die ontvangsarea was baie eenvoudig en onbeman met ons aankoms. By die ontvangsarea was daar ’n oop deur wat na ’n stoorkamer/strykamer gelei het, wat baie onnet was om die minste te sê. Die ontvangsdame was baie informeel aangetrek en was baie onprofessioneel. Die eienaar was hulpvaardig oor die telefoon nadat sy ons eers uitgelag het oor ’n opmerking wat my man gemaak het. Die webtuiste het gereageer op ons WhatsApp met ’n bel-terug (uit die buiteland), en toe ons bel, is ons op ’n outomatiese waglyn gesit wat internasionale kostes oploop. Hulle het ons toe vier ure later teruggeskakel.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Lillian H
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jun 2025

Teleurstellend. Die plek het potensiaal.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.3/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Engelberg Street, Auasblick, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA502d6fcf50eb24501cd0ade627096c0907eaf8852f9def1611a60f961a175363c0c06e473b1b9c26f87bae4da3922793b750?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 44 Engelberg Street Auasblick Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.592523785925 17.104686996586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang