Beskrywing
Die Cozy Room (naam van eenheid 1) is 'n kamer met 'n privaat ingang langs die eienaar se hoofhuis in Clanwilliam. Dit is ideaal vir sakereisigers en enkelgaste, aangesien die spasie beperk is. Die kamer is toegerus met 'n dubbelbed, spieëltafel, klerekas en 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en eetgerei (geen kombuis nie). Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik ook oor 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en lugversorging. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n lieflike stoep met buitebraaigeriewe. Die kamer het geen kombuis nie, slegs 'n koffiestasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaars op die eiendom woon.
Brandhout word gratis voorsien.
Toerbusse word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Reënblom Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang