Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Craft Guesthouse unit 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir The Craft Guesthouse unit 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annette S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Sal weer van hierdie akkommodasie gebruik maak as ons in Potch moet oornag.

Ons het baie lekker gebly, met alles wat ons nodig gehad het. Ons het ongelukkig 'n baie besige program gehad en nie veel tyd vir kuier nie. Daar was tot speletjies neergesit wat ons sou kon speel as die tyd dit toegelaat het! Veilige area. Eenheid 1 se parkeerspasie is bietjie moeilik, maar met 'n klein karretjie kon ons gemaklik daar parkeer. Dink net vir 'n groot voertuig sal hulle nie direk langs die eenheid parkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienkie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie P
Gesin met tieners

Lekker! Sal enige tyd aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Vriendelike ontvangs, eenheid skoon en netjies. Genoeg komberse en handdoeke. Rustige en stil omgewing naby aan winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R
Enkelreisiger

Persoonlike aandag. Gemaklik.

Baie gemaklik. Alles wat ek nodig gehad het was daar. Skoon en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kock-straat 183, Potchestroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f6e1eddf3e002fbc14c0e0a8283587f362cdd4ec2e0252bce2e2726be46cdbe074a4994377114a9750bf6a07ca51fbfe24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 183 Kockstreet Potchestroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.737658010221 27.086700833364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem