The Crystal Two-bedroom Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Medburn-weg 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 337 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Crystal Two-bedroom Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks tussen die Atlantiese Oseaan en die ikoniese Tafelberg in Kampsbaai. Die sentrale ligging van dié kompleks maak van The Crystal 'n gesogte keuse vir vakansiegangers.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en dit het 2 slaapkamers en 'n mooi uitsig oor die oseaan en die berge. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met lugversorging wat na die privaat balkon lei. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad op die terras wat 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan bied en dit is die ideale plek om af te koel na 'n dag van avonture in die stad.
Slaapplek
’n Bespreking by The Crystal Two-bedroom Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 84
Jaar gelys 14
Ligging
- Medburn-weg 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Medburn-weg 35, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom