The Dairy BnB & Adventures
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Dairy BnB & Adventures bied ontspanne verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort, Noord-Kaap.
Gaste kan in die lieflike Kothuis of die 2 Gastekamers omring word deur die pragtige karoo-landskap. Gerieflikheidshalwe word koffie, suiker, melk en beskuit voorsien asook ontbyt.
Die Kothuis is privaat en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Die eenheid het ook 'n kombuis sowel as 'n leefarea met 'n binnebraai-area.
Die Woonstel is privaat en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Braaigeriewe is buite beskikbaar. Die eenheid is omhein vir troeteldiere.
Die Gastekamers is gekoppel aan die hoofhuis. Elke kamer het 'n privaat badkamer. 1 kamer het 'n privaat ingang met 'n kombuisie en 'n TV. Die tweede kamer is gekoppel met 'n deur na die eerste kamer.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste kan in die dam afkoel.
The Dairy BnB & Adventures is die ideale oornagplek vir 'n rustige nagrus net langs die N9, op pad na Kaapstad of Gqeberha (Port Elizabeth).
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Gaste dink The Dairy BnB & Adventures het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noupoort Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang