+27
Selfsorg in Witsand

The Dash

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode binne die huis.

Geen harde musiek op die perseel, binne of buite nie.

Geen partytjies of ekstra gaste bo dié wat by die bespreking ingesluit is nie.

Troeteldiere word toegelaat.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00 elke dag van die week.

Huis moet skoon en netjies gelaat word, geen vuil skottelgoed of glase in die wasbak nie - lees asseblief die Huishandleiding om te sien hoe en wanneer om vullis weg te gooi.

Respekteer asseblief die bure.

Volg asseblief alle huisreëls soos uiteengesit in die handleiding.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 10)
Bespreek

42 Tomlinson Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b6671dab682cda9428e6f436ae701a462b0335975fb92621db4e632506aa157c3bd5fc4a410b0675667692b3769279d360?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 10) 42 Tomlinson Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3945249 20.8351985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang