The Dash
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Tomlinson Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Dash bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Witsand, wat ideaal is vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, en die oorblywende twee het 2 kinderbeddens in elke kamer. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad insluit.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met 12 sitplekke in die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area asook sitplek.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anet Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 42 Tomlinson Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Tomlinson Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang