Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Daughters Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Samuel Moleko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir The Daughters Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Melanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, professioneel, veilig en uitmuntende diens.

Diens was uitstekend, daar was natuurlike uitdagings, maar personeel het uit hul pad gegaan om vir ons die beste te gee. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W
Besigheidsreis

Sagte nagrus vir moeë reisigers.

Kamers was silwerskoon en beddegoed kraakvars. Baie gasvry ontvang, selfs elektriese kombers was aan gewees. Puik veiligheid gehad vir my voertuig en sleepwa. Tarief was goed geprys gewees. Sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel. Ideaal vir die besigheidsman wat in die dorp moet wees vir besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hanli L
Gesin met tieners

Value for money.

Needs maintenance. No blinds in bathroom or mirror above basin. Loose carpets in bad shape. Person who received is was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonika F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonika F
Gesin met tieners

Baie netjies.

'n Baie netjiese plek. Was baie vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barend M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 100% nie

Nie in die beste deel van Bethlehem nie. Kon nie my naam kry nie. Sê die internet is af. Uiteindelik kry hy my onder my voornaam. Weet nie hoekom, maar na 12 ure in die kar is jy nie lus vir 20 minute se geredekawel nie. Wi-Fi af, alhoewel hulle dit gratis aanbied. Yskas nie aangesit nie, dus geen ys. Daar is nie 'n spieël in die badkamer nie. Geen tafeltjie om op te eet of te werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Confidence F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Confidence F
Gesin met klein kinders

It was amazing, felt like home.

Enjoyed staying with you and will definitely use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Gesin met klein kinders

Affordable and service go together.

In South Africa we need to settle for either or, at The Daughters Guest House you get everything together, great price, beautiful rooms, clean environment, friendly service and more. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met vriende

Vriendelike diens, baie hulpvaardig.

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was smaaklik en baie goed geprys. Sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla V
Saam met vriende

Ongelooflik.

Was beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Boshoff-straat 60, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f9c77ca67d9e0ea782032d6f4ad429802a24a54398ee1f249a573753d77dc86ab44307d1813a98f59d0110fabd277f52b92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 60 President Boshoff Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.234620916829 28.298219411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem