LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Dogstone Cottage | LekkeSlaap
+11

The Dogstone Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 694, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, binne stapafstand vanaf die strand.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n instapkas en bied toegang tot 'n houtdek, waar gaste kan ontspan in lêstoele met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas-vrieskas, elektriese oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en volledige DStv. Haardroërs en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n wasgoedkamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, wasgoedlyn, 'n strykyster en 'n strykplank.

Buite het die dek 'n eetkamertafel, stoele en 'n yskassie. Daar is ook 'n braai-area met 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos om te stap na die strand of vuurtoring, 'n skemerkelkie te geniet by Dop en Kreef, ontbyt by Sam's Restaurant, die strande naby die Aristea skeepswrak te verken of of die Namaqua Nasionale Park buite die dorp te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Dogstone Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir The Dogstone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofweg 694, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Dogstone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 694, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f110f39b3b4c3ebe8cf1f83a78d9b430a746c9a702fbe9d8c6fbc4ad54d7b0336a771b89fe629373798ac9db36a6881858e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 694 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.316354640958 17.277943014116
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!