Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dome

  • Kapasiteit: 68 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welwitschia 5371, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Dome is aan Namibië se kuslyn in Swakopmund, tussen die Atlantiese Oseaan se kus en die Namibwoestyn. Die hotel bedien sportgroepe, ontspanningsreisigers, sakereisigers en konferensies.

Gerieflike verblyf is in 34 hotelkamers beskikbaar, en sekere kamers het 'n see-uitsig. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, toiletware en gratis WiFi.

Die hotel is in The Dome wat 'n multifunksionele en innoverende sport- en konferensiesentrum is. Dit het 'n aparte besigheidsentrum met wegbreek-suites, lokale vir vergaderings, en sitareas. Die hotel het 'n kroeg en restaurant wat 'n sporttema het, en daar is 'n gesondheidsentrum en spa met 'n gym, sauna en verhitte binnenshuise swembad.

Die hotel is gerieflik geleë, net 'n paar minute van die sakekern af en daar is verskeie besienswaardighede, restaurante en verskeie aktiwiteite om in die area te geniet.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir The Dome
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Welwitschia 5371, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink The Dome het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welwitschia 5371, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccaa53f88adad24cb3daa954f31d73727e6d4115ee7cfb8b03fc16e636a300d762a72e8eadbb0cdc928da557f107e7b53f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5371 Welwitschia Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.664650856883 14.530075038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem