The Dreamcatcher's View
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Dreamcatcher's View is 'n lieflike, gerieflike selfsorgkothuis in die hartjie van die Suurbraak-dorpie, agter die historiese dorpsplein. Die bure se kleinskaalse boerdery dra af en toe 'n plaasdierorkes by wat 'n tikkie plaas-atmosfeer tot gaste se verblyf bydra.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gas- en elektriese stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep en 'n braai-area met 'n asemrowende uitsig op die berge. Veilige parkeerplek en internettoegang is beskikbaar.
Die skouspelagtige Tradouwpas is naby, asook 3 natuurreservate en Witsand se strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charmaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dreamcatcher's View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap