Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes 112

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Dunes 112 is 'n dorpshuis in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Die eenheid is deel van The Dunes Resort en het privaat toegang tot een van die mooiste Blouvlagstrande van die Tuinroete.

Hierdie dupleks bestaan uit 2 slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n toilet met daklig-vensters het.

'n Oopplan-leefarea is op die grondverdieping en die sitarea het 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is. Daar is ekstra sitplek en 'n TV met Open View-kanale. Die sitarea lei na 'n volledige toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, asook 'n etenstafel. Daar is 'n tweede badkamer op die grondverdieping wat 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet het.

Buite is 'n braai-area met 'n geslote tuin. Die oord het 'n gemeenskaplike swembad en speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by The Dunes 112 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir The Dunes 112
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Austin Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 17

Jaar gelys 6

Ligging

  • The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes 112 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA685cd13ec0230677095b6925b58f458958cd3ffb78b58f8187dac5fb722d52c1bdf129291517800208ac3d998b0ffdfb582f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 The Dunes Resort Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.011072 23.42266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem