The Dunes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes 29B, St Helier-weg, Widenham, 4170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 098 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Dunes is 'n pragtige selfsorghuis in 'n woonbuurt in Widenham en dit bied 'n lieflike see-uitsig.
Die perseel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 unieke slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping van hierdie dubbelverdieping-huis en dit het 'n koningingrootte-bed. Dit bied toegang tot 'n balkon met stoepmeubels. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en dit bied ook toegang tot die balkon. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n gastebadkamer met 'n hoekbad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasplaat, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul etes kan geniet. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en die sitarea lei na die stoep en voorgras. Die glasdeure bied 'n beeldskone uitsig. Daar is gratis WiFi.
Die huis het 'n groot swembad en dit is net 6 min se stap vanaf die strand. The Dunes is die perfekte strandhuis. Daar is parkeerplek op die perseel wat 24-uur gemonitor word deur 'n alarmstelsel.
Slaapplek
’n Bespreking by The Dunes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Italiaans
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- The Dunes 29B, St Helier-weg, Widenham, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Dunes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mid-Illovo Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes 29B, St Helier-weg, Widenham, 4170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom