Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes At Arniston

B&B
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arniston-rylaan, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Dunes at Arniston is 2 km van die rustige vissersdorpie, Arniston, in die Overberg af.

Verblyf is beskikbaar in Executive Suites. Die suites het lugversorging, tuin-uitsigte, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, handdoeke, komplimentêre toiletware, 'n kluis, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Rook is streng verbode in alle kamers.

'n Buffet-ontbyt is by die tariewe ingesluit. Alle gaste in die Executive Suites het eksklusiewe toegang tot die privaat kroeg op versoek, asook die executive-sitkamer wat spog met 'n kaggel en gemaklike rusbanke.

Die hotel het 'n stoomkamer en 'n seisoenale swembad. Gaste kan die hotel se sitarea of stoep geniet wat 'n uitsig oor die swembad het.

Die trouvenue op die perseel kan 150 gaste akkommodeer en het baie ruimte buite om die bruidspaar se visie vir hul droomtroue te laat waar word.

Daar is 4 konferensielokale met oorgenoeg plek buite wat vir verskillende doeleindes gebruik kan word. Dit is beskikbaar vir klein sakevergaderings en groot konferensiebyeenkomste vir tot 150 afgevaardigdes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 19 resensies vir The Dunes At Arniston
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Ligging

  • Arniston-rylaan, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes At Arniston het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arniston-rylaan, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1d9ee7a5f052a5347042d764d83df34326fdcb6cf31bcc9f08baa5af4161a980a8bb27ca20a1c474c27fe59518942aec63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 R316, Arniston Drive Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.653714352017 20.21718387466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem