Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes At Arniston

B&B

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 19 resensies vir The Dunes At Arniston
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Chantelle C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle C

Goeie diens.

Die kamers is groot en netjies. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Berblyf skoon en goed onderhou, en skoonmaakdienste baie goed.

Enigste drawback was die restaurant-diens, baie stadig en nogal frustrerend om een gas se kos 30 minute voor ander gas se kos te ontvang. Kan geen uitsonderings maak op die menu vir aandete, soos om van die middagete se baskets te bestel nie. Basiese, soos tamatiesous nie beskikbaar nie, moes van ontbytsaal laat haal. Tafels het nie sout en peper op gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very average.

The breakfast was not great, and the chef was not around when a number of guests were waiting for eggs. They served margarine and could not offer butter when requested. The lounge suite in the room was so old and sagged in the middle that I preferred to sit on the floor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle S
Gesin met tieners

We enjoyed our stay. The rooms are spacious and clean. The amenities are excellent a gym and a very large pool.

Enjoyed breakfast. Other meals were fine but food 2 1\2 out of 5. The facility has no tuck shop to buy luxury or other for kids/teenagers The nearest shop was in Bredasdorp 20km away (40km return trip).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lukas S
Saam met vriende

Tragies.

Eenhede in afsonderlike blokke geleë. Sekere games in games room stukkend en buite werking. Pool-stokke het geen tips vooraan nie. Darts het geen flights aan nie. Net een sambreel by swembad is heel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Gesin met tieners

Voldoende.

Was voldoende vir wat ons wou doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie Daniel A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie Daniel A
Gesin met klein kinders

Excellent service and accommodation.

Will definitely come again. Very friendly and helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ohna P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ohna P
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer, swembad 'n treffer en het heerlik gekuier.

Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roslin A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roslin A
Gesin met tieners

Lovely, clean overnight stay.

The Dunes is not actually in "town" but a short distance away. The place was very quiet, but clean, neat and an exact representation of the pictures on the site. The staff are super friendly and go over and above to make your stay enjoyable, thank you Doreen! This was a stopover on our journey to George but will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Gesin met klein kinders

Marvellous.

We loved it and will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon. Effens stil en eenkant.

Personeel het probeer om ons welkom te laat voel. Moeite gedoen met gym, en sauna spesiaal vir ons aangeskakel. Sekuriteit was baie goed. Ontbyt was goed, kan opskerp met diens bv. om te sorg dat koffie warm is en gereeld te kyk of daar genoeg breekware ens. beskikbaar is. Aandete was teleurstellend. Oor die algemeen 'n aangename ervaring. Was baie stil en effe eensaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon lug. Geleentheid om weer nuwe asemteug in te neem. Verfris en vars vir nuwe uitdagings.

Sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf L
Gesin met tieners

Vriendelik, aangenaam, hulpvaardig.

Baie lekker gebly. Vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie veilig.

Die personeel was baie vriendelik en baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens, vriendelikheid en etes was uitstekend. Kamers was netjies.

Plek was baie netjies en skoon. Baie rustige area. So 2 km van die strand af. Veilige omgewing. Vriendelike personeel. Kos uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eurica E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eurica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not very happy.

The staff was very good, very friendly and helpful. The stay was not so good. The luxury room was definitely not worth the money we paid for. The room was smelly, no two-point plugs, only decaf coffee available, and seemed more like lower than an average room. The games room was in a terrible state. Could only use the pool table.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Annerie D
Gesin met tieners

Baie vervelig vir jong mense met kinders.

Ons het meer verwag. Daar is niks om te doen by The Dunes nie, veral nie as jy kinders het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arniston-rylaan, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1d9ee7a5f052a5347042d764d83df34326fdcb6cf31bcc9f08baa5af4161a980a8bb27ca20a1c474c27fe59518942aec63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 R316, Arniston Drive Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.653714352017 20.21718387466