Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes Estate 69

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Jare op LekkeSlaap 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir The Dunes Estate 69
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Monique B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar teleurgesteld.

Teleurgesteld in die hoofslaapkamer se bed. Twee enkelbeddens teen mekaar gestoot. Ongemaklik! Dreine was verstop en ongelooflik baie muskiete en miggies gelok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dunes Estate 69 se terugvoer

Dankie Monique, baie dankie vir die terugvoer, ons het reeds die verstopte dreine herstel. Twee enkelbeddens vorm 'n 'king size' bed, gaste geniet gewoonlik die groot bed. Die enigste rede hoekom dit dalk ongemaklik was, is as daar nie 'n 'mattress converter' oor is nie, as daar wel een oor was sal jy nie geweet het dit is twee enkelbeddens nie, ek vra omverskoning vir die ongerief, en het dit reeds opgeneem met die bestuur.

The Dunes Estate 69
Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, The Dunes Estate, Eenheid 70, Plettenbergbaai, 6605, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad9a5a07a280d9099d7e999a45e8b21e23121f8b3cec1857af9554527af3605aaaa2a7323492663cd91e7ae0575f95dc3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 PO394 Road The Dunes Estate, Unit 70 6605 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010415190608 23.421957542085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem