The Dunes Studio H7

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elrika L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Omgewing is pragtig en skoon, asook die strand. Plekkie was baie skoon en alles wat nodig is. Omgewing baie skoon en mooi. Ons was in no 1 en kon egter hoor wanneer no 3 meubels skuif, asook die sigaretrook ruik vanaf hulle stoep. Eenhede te na aanmekaar met seker enkelmure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Goeiemôre Elrika. Baie dankie vir julle terugvoer, ek gee dit definitief deur na die bestuurder van Studio H1. Vriendelike groete, Adri

Enrique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome. 2nd stay at the Dunes and this time these owners went out of their way for our stay. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Goeiemôre Enrique. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Groete, Adri

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Pragtige kompleks. Geleë in 'n baie goedversorgde kompleks. Pragtige omgewing. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Beste Mara, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. So bly julle het julle verblyf geniet. Groete, Adri.

Lm V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Plekkie is goed ingerig en pragtig. Ons het heerlik gebly. Baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Goeiemiddag Lize, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Groete, Adri.

Ben J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie geniet. Baie, baie lekker gebly, alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Goeiemôre Ben, so goed om te hoor dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle terug te verwelkom. Groete, Adri.

Chris C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Bekostigbaar, skoon, naby alles en baie veilig. Ons bly altyd lekker by The Dunes. Kamer is skoon en netjies. Die lugversorger het dit soveel lekkerder gemaak aangesien ons op 'n baie warm tyd daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Bedte Chris. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die tyd hier geniet. Ons verwelkom julle graag weer terug.

Leonard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie aangenaam. Genoeg gelyke stapplek. Netjiese eenheid. Alles skoon. Perfek. Die studio het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Beste Leonard, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop ons verwelkom julle spoedig weer by ons. Vriendelike groete, Adri.

Nosipho M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Just perfect. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Good morning, thank you so much for the feedback. We try to keep our guests comfortable. Hope to welcome you back in the future. Kind regards, Adri.

Basie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Het dit geniet en sal weer kom. Was baie lekker en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Baie dankie, vir die positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug.

Hanli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekke slaap beslis. Die was die tweede keer by Die Dunes. Kompleks is baie netjies en veilig. Die eenheid het als wat jy nodig het en nog so extra vir die soettand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Beste Hanli, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle en jul soettand, graag terug by ons. Vriendelike groete, Adri

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252c0aecfde410f046816b13f54ec53c77402be44fe52f7e118739a9e10f55103b6d03511d118499cad82a2ca0a6b1d641a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.009527746591 23.422390161075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang