LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Keurboomstrand

The Dunes Studio H7

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Die eenheid is baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Die eenheid is baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Die enigste negatiewe aspek van die verblyf is geraas van die aangrensende eenheid. Die plafon is nie 'n klankdemper nie en dit beteken as die mense se TV bietjie hard is, is dit steurend. Gesprekke kan gehoor word en selfs as iemand snork, is dit hoorbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly, die plek was skoon, gerieflik en netjies en sal weer by julle bespreek indien ons weer werk daai kant moet gaan doen. Baie dankie vir die vinnige terugvoering toe ons vir 'n ekstra aand moes bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Goeiemôre, Charl. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankbaar ons kon julle akkommodeer. Julle is altyd welkom om weer te bespreek. Vriendelike groete, Adri.

Albert C
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jun 2026

Very neat and quiet, great location. It's winter, it's quite cold; warmer blankets and a full double bed size (for the blankets) would be appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
The Dunes Studio H7
Good morning. Thank you for the constructive feedback, I will definitely heed your advice. Much appreciated. Regards, Adri.

Ilja K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Very calm and pleasant - we had a good rest. Very pleasant - just wished we could walk to the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Dear Ilja, thank you for your kind words. I am so sorry to hear you couldn't get to the beach; maybe next time we can arrange assistance. Kind regards, Adri.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melody M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Ruim kamer , netjies en prakties toegerus. Kamer Baie netjies , oord is pragtig en goed versorg.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinette D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie lekker gebly! Adri was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is ons plesier om jou hier te hê. Hoop verseker ons verwelkom jou terug in die toekoms.

Elrika L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Omgewing is pragtig en skoon, asook die strand. Plekkie was baie skoon en alles wat nodig is. Omgewing baie skoon en mooi. Ons was in no 1 en kon egter hoor wanneer no 3 meubels skuif, asook die sigaretrook ruik vanaf hulle stoep. Eenhede te na aanmekaar met seker enkelmure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
The Dunes Studio H7
Goeiemôre Elrika. Baie dankie vir julle terugvoer, ek gee dit definitief deur na die bestuurder van Studio H1. Vriendelike groete, Adri

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R990
25 % AF
R990 R743
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
25 % AF
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R990
25 % AF
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Bespreek

The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252c0aecfde410f046816b13f54ec53c77402be44fe52f7e118739a9e10f55103b6d03511d118499cad82a2ca0a6b1d641a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.009527746591 23.422390161075

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang