LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Keurboomstrand

The Dunes Studio H7

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Dunes Studio H7 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in The Dunes Estate in Keurboomstrand, naby Plettenbergbaai. Ideaal geleë binne loopafstand van die landgoed se privaat strand, bied dit 'n ontspannende wegbreek langs die Tuinroete vir paartjies of enkelreisigers.

Die oopplan-ateljee bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi-toegang. Vanaf 1 Oktober 2026 sal die DStv-diens vervang word met slim-TV's en stroomgeriewe met WiFi.

Gaste kan ontspan op die privaat patio met braaigeriewe of toegang geniet tot die landgoed se 2 gemeenskaplike swembaddens. 'n Houtdek met piekniektafels kyk uit oor die baai vanaf die nabygeleë privaat strand. Vir gesinne of groepe van tot 4 gaste kan hierdie ateljee saam met die aangrensende eenheid, The Dunes Studio H8, bespreek word. Wanneer dit apart bespreek word, word die aangrensende deure van beide kante gesluit om privaatheid te verseker.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johann R
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Die eenheid is baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Die enigste negatiewe aspek va...
Sien meer
Aug 2026
Charl B
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly, die plek was skoon, gerieflik en netjies en sal weer by julle bespreek indien ons weer werk daai ka...
Sien meer
Aug 2026
Reinette D
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly! Adri was baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2025
Elrika L
Saam met lewensmaat
5.0
Omgewing is pragtig en skoon, asook die strand. Plekkie was baie skoon en alles wat nodig is. Omgewing baie skoon en mooi. Ons was in no 1 en kon egte...
Sien meer
Nov 2025
Albert C
Besigheidsreis
4.8
Very neat and quiet, great location. It's winter, it's quite cold; warmer blankets and a full double bed size (for the blankets) would ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes Studio H7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252c0aecfde410f046816b13f54ec53c77402be44fe52f7e118739a9e10f55103b6d03511d118499cad82a2ca0a6b1d641a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.009527746591 23.422390161075