Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26
Selfsorg in Keurboomstrand

The Dunes Studio H8

2 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 20 Jan 2026 tot 26 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Dunes Studio H8 is 'n selfsorg-eenheid in die Dunes Hotel & Resort in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Die ligging gee gaste toegang tot die skilderagtige tonele van die Tuinroete.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Instapstort, 'n toilet en 'n wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio met 'n braai-area. The Dunes Hotel & Resort het 2 swembaddens en die ateljee is naby die privaat Blouvlagstrand geleë.

Vir groter groepe of 'n gesin van 4, kan hierdie eenheid saam met die tussenliggende eenheid, The Dunes Studio H7, bespreek word. Daar is deure wat permanent aan elke eenheid se kant gesluit kan word vir privaatheid indien apart uitgeboek word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heinrich J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Skoon en vriendelik. Als was perfek met goeie kommunikasie. Baie skoon. Baie vriendelik. Ver loop tot by see maar het nie gepla nie. G...
Sien meer
Jun 2025
Petro H
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Dit is 'n baie lekker en goed geleë plek met 'n baie rustige en vriendelike omgewing.
Jun 2025
Alwyna G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n besliste 'kom maar weer' kuier. Heerlike eenheid, met al die noodsaaklike items! Sal dit beslis aanbeveel.
Mei 2025
Juvan S
Saam met lewensmaat
5.0
The unit was perfect for the two of us. We enjoyed our stay. We had a wonderful time, very satisfied with our unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Pienkie L
Saam met lewensmaat
5.0
Het verblyf baie geniet. Plekkie was pragtig en gerieflik. Alles was skoon en van goeie gehalte.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes Studio H8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
33 % AF
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
33 % AF
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
33 % AF
R 1 150 R 767
per nag (plek vir 2)
Bespreek

The Dunes Hotel and Resort, Main Road, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0755dece636020b8dd43dc06728ae207cfb1679fa86b8d443fc33714252e12e490b64e64a3b943dcf66d286a89743e8c5ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R767 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 The Dunes Hotel and Resort Main Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.009552416259 23.422393177128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang