Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Elegant Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Elegant Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bianca P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie dankie vir die lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elegant Retreat se terugvoer

Beste Bianca,

Dit is 'n plesier! Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons is bly om te hoor dat julle 'n aangename verblyf gehad het en dat dit genietbaar was. Dit is ons doel om 'n gawe ervaring vir ons gaste te bied en dit is fantasties om te hoor dat ons daarin geslaag het.

Ons hoop om julle binnekort weer te sien vir nog 'n heerlike verblyf!

Baie dankie en vriendelike groete,
Chantelle
The Elegant Retreat

The Elegant Retreat
Marius T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie aan die gasvrou vir die vriendelikheid en behulpsaamheid.

Dit was die aangenaamste verblyf in 'n lang tyd. Luuks, baie gerieflik, baie netjies, volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elegant Retreat se terugvoer

Beste Marius

Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit is 'n absolute plesier om te hoor dat julle verblyf so aangenaam was en dat julle die luukse en gerieflike atmosfeer geniet het. Ons is verheug om te weet dat julle die volledige toerusting van die verblyf waardeer het. Ons streef daarna om ons gasvryheid en diens van hoogstaande gehalte te handhaaf en dit is fantasties om te hoor dat ons ons doel bereik het.

Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n gedenkwaardige ervaring in die toekoms!

Baie dankie en vriendelike groete,
Chantelle
The Elegant Retreat

The Elegant Retreat
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The name says it all "Elegant Retreat".

Beautifully decorated place. Very neat and clean. Equipped with all the essentials. Quiet and private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elegant Retreat se terugvoer

Thank you for your kind words! We're thrilled to hear that you enjoyed our beautifully decorated and well-equipped space. Providing a quiet and private atmosphere is important to us, and we're glad it contributed to your positive experience. We look forward to welcoming you back in the future!

The Elegant Retreat
Analine Portia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analine Portia M

Fantastic.

It was beautiful. The host was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elegant Retreat se terugvoer

Thank you so much, Portia, for the great review.
It was a pleasure hosting you.
Regards,
Chantelle

The Elegant Retreat
Marilise K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise K
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Ons het heerlik gebly. Die skoonmaakdame was net baie vroeg daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elegant Retreat se terugvoer

Goeie dag Marilise

Ek waardeer jou positiewe resensie baie. Ons sal ook na die terugvoering kyk. Dit was 'n plesier om julle by Elegant Retreat te gasheer.

Groete,
Chantelle

The Elegant Retreat
Jaco R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met tieners

Alles wat mens nodig het weg van die huis af.

Fantastic. Die plekkie is skoon, netjies en veilig. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Elegant Retreat se terugvoer

Goeie dag Jaco
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.

Hoop om julle weer gou te verwelkom by die Elegant Retreat.

The Elegant Retreat
Vanaf R990
R990 R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
R990 R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
R990 R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverlakes-pad, The Village 59, Leeuwenhof Estate, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9e00020a135b85604cd4b3451bb0ec43a5e0c769b07cd9a772305b5b1f542106d9dc72d388141d48c0ab244f1c965a2ed7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R660 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Silverlakes Road The Village 59, Leeuwenhof Estate 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.783792208272 28.353195700111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem