The Fairview Collection, Tzaneen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Fairview Collection, Tzaneen is aan die oewer van die Letabarivier in die tropiese Tzaneen geleë. The Fairview Collection kombineer eersteklas-geriewe met warm plattelandse gasvryheid. Die hotel bied elegante grasdakkamers wat in 'n Afro-Koloniale-tema versier is.

Dié kamers is in 'n tuin met 'n verskeidenheid inheemse bome en voëllewe geleë. Die Village by Fairview beskik oor 10 ruim en smaakvol versierde suites wat op die luisterryke tuine en die pragtige gholfbaan op die eiendom kyk. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n groot stort, verhitte handdoekrelings en 'n Jacuzzi-bad. Elke suite het 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n privaat balkon.

Die hotel beskik oor 14 Standaardkamers, 7 Luukse Roos-kamers en 5 Selfsorg-vakansie-chalets. Gaste kan by die ruim, grasdak Le'Thaba Restaurant eet. Die restaurant bied heerlike maaltye en uitstekende wyn.

Privaat funksies kan by die Boabab Room gehou word en klein en groot konferensies kan in 'n verskeidenheid goed ingerigte konferensiekamers gehou word. Fairview bied die perfekte plek vir 'n romantiese troue met die kapel, groot grasperke en 'n intieme gevoel.

Gaste kan lekker behandelings by die Zen Spa & Rasul geniet. Gaste kan ook kunsvlieghengel-toere bespreek of die wandelpaaie verken.

Daar is 'n swembad by die hoofgebou en gaste kan gaan gholf speel, alle gaste het toegang tot gholfkarretjies. The Fairview Collection is ideaal geleë en net 5 minute se ry van Tzaneen en 'n uur van die wêreldbekende Krugerwildtuin af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Fairview Collection, Tzaneen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za