Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmhouse Boutique Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anastasia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir The Farmhouse Boutique Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jacqueline H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline H
Gesin met tieners

Hulle was 'n bietjie te duur vir wat jy kry. Plek was netjies.

Hulle was 'n bietjie te duur vir wat jy kry. Plek was netjies en die restaurant was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Pragtige, skoon en gerieflike gastehuis met vriendelike en behulpsame mense.

Ons het baie lekker gebly by The Farmhouse Boutique Guesthouse. Die ligging was perfek, die kamers was baie netjies en skoon en die kos was heerlik. Die enigste potensiële verbetering, as ek krities moet wees, is om die kamers se dekorontwerp dalk so bietjie op te dateer na 'n meer spesifieke rustic/country farmhouse-styl of iets soortgelyks om die kamers bietjie meer estetiese waarde te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Farmhouse Boutique Guesthouse se terugvoer

Goeie Dag , wow baie Dankie vir julle review and punte , Ons Team farmhouse waardeer dit baie vir ondersteuning en het jull besoek baie geniet toe. Alles reg ons gaan daaraan werk vir n dekor ontwerp soos U dit aandui. Baie Groete Ansta and Team Crew.

The Farmhouse Boutique Guesthouse
Aileen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen V
Gesin met klein kinders

Farmhouse Guesthouse.

The venue was lovely, the food at the restaurant was very tasty. The massages at the spa were excellent. All the staff were very helpful and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Farmhouse Boutique Guesthouse se terugvoer

Hallo Aileen V, Thank you for the great support and review. We Team Farmhouse appreciate it much and hope for the best to work so we can upgrade more secure parking in case it was uneasy feeling for. Near future will do much better. Looking forward to welcoming you soon in near future. Kind Regards Ansta and Team Farmhouse Crew.

The Farmhouse Boutique Guesthouse
Vanaf R1 155
R1 155 R866
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 155
R1 155 R866
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 155
R1 155 R866
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunistraat 7, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4fd110370e46aed8eaf76e33bc4da3a5346362124076574bbb4e4759ef44296fb764275946813e398f87367cafae77f3262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 155 nouVanaf R866 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7 Tuni Road Outjo 0000 Kunene 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -20.107290519644 16.150948275359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem