LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Hotel in Oude Dorp

The Feather Hill Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Dagbreek Estate, Extension 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Feather Hill is in Potchefstroom en bied luukse verblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié boetiekhotel beskik oor 11 suites, elk met lugversorging, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die unieke boetiekhotel-, spa-, trou- en funksie-lokaal is op die rand van 'n heuwel geleë met 'n skouspelagtige uitsig, omring deur die beroemde suikerbosbome en ongerepte natuur.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marita V
5.0
Ek wil nie huis toe gaan nie ,. Die lekkerste plek om te bly in Potch! Fantastiese kos, uitsig en die personeel is almal ongelooflik vriendelik en bek...
Sien meer
Sep 2026
Rhode S
5.0
Heerlik gebly. Pragtige plek, stylvol. Verblyf was tops. Skoon, stylvolle kamer met ekstra moeite.
Aug 2026
Mark J
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place with incredible views. We had a great time at the hotel and will be back next year. The hotel exceeded all expectations...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Mariska C
Saam met lewensmaat
5.0
Uiterste netjiese plek met verskriklike gawe personeel. Uiterste netjiese plek met verskriklike gawe personeel wat uit hul pad gaan om jou te laat wel...
Sien meer
Nov 2025
Liezel V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, alles was perfek, dankie.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Dagbreek Estate, Extension 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink The Feather Hill Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dagbreek Estate, Extension 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5cd99c3bf26cd5cc451dd2214466345202e7d0c6f87bec029060b935b1a41f19e7b1f3bef5ec5ba1aae93c0acecfe7a8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Dagbreek Estate Extension 1133 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.6591371 27.13082