Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Gouritsmond

The Fisheries Inn

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Onder geen omstandighede sal partytjies of geleenthede geduld word nie, en gaste sal gevra word om te vertrek.

Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie, tensy spesifiek met die eienaar ooreengekom.

Indien 'n uitsondering gemaak word, sal 'n ekstra skoonmaakfooi afsonderlik en dienooreenkomstig gehef word.

Slegs 4 persone word toegelaat.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Alle linne en kussings word voorsien.

Geen rook of vape word in die huis toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere toegelaat word sonder vooraf reëling nie, en 'n ekstra skoonmaakfooi sal afsonderlik en dienooreenkomstig gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Kruger Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6025728688454479f02126451f95dab0790fbf0ec1143b6b60e9ba195e88f4509aa9cbc46d8ba5ed55b6290f0d13c465c8c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Kruger Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.350876483736 21.882194661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang