The Folly
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Georgette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ilsa B - Apr 2024
Algehele gradering
Puik.
Nicholas R - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent vacation spot for anyone looking for a restful holiday.
Lees meerThe Folly se terugvoer
Dear Nicholas, thank you for your lovely review and the respect you showed our place. I'm so glad when guests enjoy it like we do.
Gillian F - Okt 2023
Algehele gradering
Simply stunning - unexpected elegance and luxury in such a remote location.
Lees meerThe Folly se terugvoer
Dear Gillian, thank you for your lovely review, it is truly appreciated as that's how I grow my business. You were a pleasure to host and we hope to see you return. Kind regards, Georgie
John S - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Lees meerJaco W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
The Folly se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so goed om te lees dat julle dit geniet het. Dit was 'n voorreg om julle in ons huisie the he.
Lelani R - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Pragtig. Stylvol.
Ben V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig en bederf, luuks en verwelkomend.
The Folly se terugvoer
Beste Ben, dankie vir julle wonderlike resensie. Ons poog om ons gaste die ervaring te gee wat ons wil hê en dit is bemoedigend om te lees dat julle dieselfde gevoel het. Julle was wonderlike gaste en welkom terug enige tyd.
Vriendelike groete
Georgie
Steve M - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning home and view.
The Folly se terugvoer
Dear Steve,
Thank you for your wonderful review. It warms my heart that you had a great experience and enjoyed our little home as much as we do.
Thank you for being such a great guest and leaving it so tidy. You most welcome back anytime.
Kind regards Georgie Stephens
Carolina V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendlike ontvangs, perfekte ligging en pragtige huis.
The Folly se terugvoer
Liewe Carolina, dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly jy het 'n wonderlike ervaring gehad en sien uit na jou terugkeer.
Vriendelike groete. Georgie Stephens
Susan C - Jul 2023
Algehele gradering
Beste oorslaap ooit. Niks ontbreek nie, beveel The Folly vir seker aan.
The Folly se terugvoer
Liewe Susan,
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons poog om jou verblyf so gemaklik en so aangenaam moontlik te maak en ons is so bly jy geniet ons klein huisie in die paradys.
Vriendelike groete
Georgie en Rick
Willem R - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
The Folly se terugvoer
Dankie vir jou pragtige resensie. Ek probeer die ervaring skep wat ons graag wil hê. Baie dankie dat u ons huis gekies het en dat u wonderlike gaste is. Alles van die beste, Georgie
Rika E - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras. Pragtig, stylvol, kwaliteit, pragtige uitsig oor 'n deel van die dam. Tuis.
Deon M - Mei 2023
Algehele gradering
'n Huis wat duidelik sê "Welkom by die Folly" ons deel graag hierdie belewenis met jou en wil hê jy moet lekker vakansie.
Lees meerThe Folly se terugvoer
Dear Deon, please forgive the English reply, but my Afrikaans is not up to scratch. Thank you for your beautiful review, we love our little house and adore the town and we are so happy to share it when we can't. It was a pleasure to host you, and you are welcome back anytime.
All the best,
Georgie Stephens
Tanja V - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful house and location.
The Folly se terugvoer
Dear Tanja thank you for staying at The Folly. Your lovely review is greatly appreciated . You left our place so clean and tidy. Thank very much. Kind regards Georgie
Michael L - Apr 2023
Algehele gradering
The house was awesome, loved the stoep and views over the dam, house was beautiful.
Elsje V - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, ruim en met 'n lieflike atmosfeer.
The Folly se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Allen van die beste
GEORGIE
Jerry V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel.
The Folly se terugvoer
Beste Jerry
Baie dankie vir jou aanbeveling en mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle in ons huisie te he. Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Georgie Stephens
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbossiestraat 141, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap