Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fountains 15

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fountains-singel 15, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 530 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Fountains 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n slaapkamerhuis vir 6 mense in Shelley Point, na aan die die Shelley Bay-strand, die Shelley Point Gholfklub en die Shelley Point Spa.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens - dié twee kamers het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, oond en stoof, 'n broodrooster en 'n ketel. Die kombuis lei na 'n oopplan-leef- en -eetarea met 'n binnenshuise kaggel, 'n etenstafel met stoele en 'n TV. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Die oopplan-leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe en 'n eetarea buite. Linne en handdoeke word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by The Fountains 15 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 24 resensies vir The Fountains 15
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 88

Jaar gelys 8

Ligging

  • Fountains-singel 15, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Fountains 15 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fountains-singel 15, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3088fa181efec651cd8e51a18dc892c0e9d57bf3c9e03a2a1323917abcc9a0f4935bc405919d90821b1506ecfb68b0af563e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag (plek vir 6) 24 5 1 4 15 Fountains Crescent Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706404817659 17.972341865334
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem