LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Franklin Loft Apartment 1602 | LekkeSlaap
+6

The Franklin Loft Apartment 1602

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir The Franklin Loft Apartment 1602
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Monique V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en opwindend.

Dit was ongelooflik lekker om by die Franklin te kon bly. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die uitsig oor die stad is ongelooflik!

The Franklin Loft Apartment 1602's terugvoer

Thank you so much for the positive feedback Monique. We hope to have the opportunity to host you again.

Kind regards,
The Franklin Loft Apartments Management Team

The Franklin Loft Apartment 1602
Elmarie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en ruim.

Baie oulike, luukste woonstel op 16de vloer. Pragtig ingerig en skoon. Die ligging, in die middestad, het ons bietjie onseker laat voel. Personeel is baie bekwaam en hulpvaardig. Marie het my geselskap gehou terwyl ek vir 'n taxi moes wag. Sommer help bel ook vir een. Sekuriteit is goed. As ons ooit weer in die middel van Johannesburg moet vertoef sal dit by The Franklin Loft wees.

The Franklin Loft Apartment 1602's terugvoer

Thank you so much for the great review, Elmarie. We look forward to hosting you again.

Best regards,
The Franklin Loft Apartments management.

The Franklin Loft Apartment 1602
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pritchard-straat 4, The Franklin Apartment 1602, Newtown, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkv45clg0oin3wu9YS0bSR0WMTlmGlKNGNXYJmCMi1penCLmqLA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Pritchard Street The Franklin Loft Apartment 1602 2193 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -26.20402 28.03691
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!