Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Venue Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 26 resensies vir The Garden Venue Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Dinita H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dinita H
Besigheidsreis

It was okay.

It was a beautiful venue, however I feel that the communication was poor. I was not informed of breakfast being served, where, or when, and only found out upon check out when they tried to put some of the leftovers together upon hearing I had not had breakfast. They initially put me in a standard room, while I had paid for a deluxe room. They eventually moved me (way after check-in) when I mentioned it to the receptionist. The images on the website did not match the rooms they put me in. There wasn't even a window in the first room. The "deluxe room" they put me in had electrical issues, which I mentioned to the concierge who assisted me with my bags. The bulbs were flickering, and they said they would get an electrician, but nobody ever came to fix the issue. There were no plug points by the kettle, so I had to plug it in on the floor by my bedside table. There is no mirror with an electrical point. I had to take the mirror off the bathroom wall to use it on the bed in order to do my hair. The place was beautiful, but with these inconveniences, I was not pleased with what I paid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaunine B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaunine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and beautiful for events.

Second time we stayed here. Just live the place. Staff very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodorr W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodorr W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie!

Attended a wedding at The Garden Venue and I must say I was impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Thank you for your review! We are looking forward to welcoming you back.

The Garden Venue Hotel
Rika V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamers.

Mooi tuine. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom.

The Garden Venue Hotel
Estelle P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige omgewing.

Miskien agv covid net 'n yskassie en eetgerei in kamers sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

The Garden Venue Hotel
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ancois H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois H
Saam met vriende

Lieflike oornag.

Lieflike verblyf met pragtige tuine. Alhoewel daar ‘n troue was, het mens geen geraas gehoor nie. Ontbyt was heerlik en algehele diens baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sucathma D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sucathma D
Enkelreisiger

Gerieflik, netjies en baie vriendelike personeel.

Die personeel was vriendelik, ontbyt was baie lekker. Baie goeie waarde teen die tarief waarteen ek bespreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity D
Gesin met klein kinders

Absolutely breathtaking.

The place was absolutely beautiful. I'm definitely coming back to host my wedding there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Good day Felicity, I appreciate your review. We always try our best to improve our service, and will continuously do so. Thank you, hope to see you back soon.

The Garden Venue Hotel
Larelle H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Larelle H
Gesin met tieners

One of the worst places I ever stayed.

Upon arrival with my 12 year old son, we noticed a lot of parties going on at the venue. The receptionist assured us that it would be finished by 22:00 as per Hotel policy. At 03:00 am I desperately tried to phone management to come and help with all the noise. No one answered the phone. Taxis with very loud people. People screaming and shouting. In the morning when we arrived for breakfast at 07:00 as was told to us upon arrival we were sent away to our room because of a function in the dining area. We received the most terrible breakfast and had to eat on our beds. Will definitely not return to this place. There were other residents also very unhappy and did not even want the terrible breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Good day Larelle, thank you for your feedback. Can you please contact us directly as we would like to get in contact to discuss your feedback.

Thank you.

The Garden Venue Hotel
Louwrens V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louwrens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige staff.

Alles was great by die hotel wat kliëntediens aanbetref. Ons was nie baie gelukkig met die feit dat daar nie 'n deur was vir die toilet nie. Verder is ons baie goed onthaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Goeie dag Louwrens, baie dankie vir jou resensie. Ons probeer konstant om ons diens te verbeter, dus waardeer ons jou terugvoer. Dankie.

The Garden Venue Hotel
Koen K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koen K
Besigheidsreis

Skoon, netjies en vriendelik, en boonop alles veilig.

Ek het daar gewoon vir 3 nagte. Elke oggend se ontbyt was smaaklik en die plek is skoon. Ek sou wel 'n tafel in my kamer wou gehad het, asook n klein yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Thank you for the review. Please note that your comments are noted and will be discussed with management. We hope to have you back soon

The Garden Venue Hotel
Yolandi K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandi K
Saam met vriende

Looks can be deceiving.

There was a wedding booked so we had no option to sit in the bar or outside and have a drink. We weren't informed of this. Cables for lights were damaged and open. The kettle had to be plugged in on the floor as there was no outlet. Bedside tables had lamps but nowhere to plug them in as there was no outlet. Only 1 chair for the TV as the TV could not turn and could only be watched from that 1 chair.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Liza P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil.

Glad nie wat ons verwag het nie, wel naby aan die Pro Ticket Dome, maar oor naweke waar daar troues gehou word gaan jy definitief nie 'n rustige nag se slaap in kry nie. Plek was vuil, badkamer se plafon was gemuf. Sal dit nie aanraai vir enige vriende en familie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en pragtige tuin omgewing in die stad.

Ons het 'n vertoning in die Ticketpro Dome gaan kyk en die nag by The Garden Venue Boutique Hotel oorgeslaap. Die verblyf daar het ons oornag reis van Bloemfontein af net soveel meer spesiaal en onvergeetlik gemaak. Die Dome is minder as 4 km van The Garden Venue af en baie toeganklik wat dit ideaal maak vir verblyf wanneer mens vertonings daar gaan kyk. Die personeel was almal deur die bank professioneel en baie vriendelik. Kamers en tuine was pragtig netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Thank you very much for your review and for taking the time to share your experience with other travelers. I am glad to hear you had a good time and that you enjoyed the food.
Kind Regards,

The Garden Venue Hotel
Yolandie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend

Baie veilig. Pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Hi Yolandie,

Thank you very much for the great review.
Your satisfaction means a lot to us.
Hope to see you again soon.

The Garden Venue Hotel
Menestya C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Menestya C

Dit was wonderlik! Ek sal definitief teruggaan.

Baie dankie aan Jene wat moeite gedoen het om aan ons versoeke te voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moipone H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moipone H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

The reception we got was marvellous, the friendly staff, I must say Sam was very helpful and friendly. We enjoyed our stay, except that it was very cold. Those panel heaters don't warm the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Garden Venue Hotel se terugvoer

Hi Moipone,
Thank you very much for the review, we happy to hear that you had a great reception.
Will definitely look into the heater issue as it can really be cold at some point during winter.
Kind Regards,

The Garden Venue Hotel
Roberta D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roberta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place as a whole is beautiful but the cleaners do a horrble job.

The cleaning was my biggest issue. I could have overlooked the DStv not working but the toilet was extremely dirty and the floor was not wiped properly. Their establishment has the potential to be wonderful if they monitor the cleaners or hire new ones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlie B
Gesin met klein kinders

Kliëntediens puik!

Vriendelike, behulpsame personeel. Ontbyt uitstekend. Stil en rustige. Pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma T
Gesin met klein kinders

Pragtig tuin, rustige atmosfeer en die mees awesome staf.

Hotelbestuurderes Jene is awesome. Die staf van die eetplek so vriendelik. Kok net die beste, baie lekker ontbyt. Al die ander staf van veiligheid, tuin en al die ander so vriendelik. Was my 2 de keer daar en sal altyd terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen W
Saam met vriende

Mooi plek.

Baie vriendelike dametjie wat ons verwelkom het, die eienaar was net baie ongeskik en glo as hy 'n besigheid in die industrie wil hê moet hy ten minste 'n mens vriendelik kan verwelkom. Kamers pragtig, dalk net 'n ekstra kombersie in die winter sal lekker gewees het. Ontbyt was uit die boeke. Dalk meer aanwysings na waar wat is. Overall baie nice. Ons besit self 'n hotel en verstaan die harde werk wat hier ingaan. Soos genoem, die eienaar moet dalk net nie kliënte weghou deur sy first impressions nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome maal honderd!

Van die sekuriteit, gasvrou, skoonmakers tot kelners was professioneel, behulpsaam en vriendelik. Alhoewel hulle 5 funksies vir die dag gehad het, het hulle uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en na al ons behoeftes om te sien. Daar was selfs ekstra komberse op elke bed toe ons terugkom van die mall. Gaan vir seker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle W
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Netjiese verblyf, vriendelike personeel, ontbyt verg baie aandag (baie teleurgesteld met die ontbyt).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 875
R1 875 R1 406
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 875
R1 875 R1 406
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 875
R1 875 R1 406
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 308, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c010390fd2e56b3e4f4feb52af70a50d3d0a644eb8e05734ecb8d28c51d7700dc5d1d31af4eb04ed8883e28b53a916ef7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 875 nouVanaf R1 406 per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 308 Boundary Road Northriding 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.071826148183 27.924997570886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem