The Gateway Hotel
- 43 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 0A North Reef Road, Elandsfontein, Johannesburg, 1420, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Gateway Hotel is net 7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en bied ongeëwenaarde gerief en waarde vir geld. Die Gateway Hotel maak voorsiening vir internasionale besoekers, reisigers, verkoopspersoneel en tegniese personeel wat bekostigbare dog elegante verblyf benodig. Dit is 'n goeie alternatief vir groter groepsverblyf en bied sakpasverblyf aan reisigers.
Die gerieflike dog elegante Prestige Suites is nuut opgeknap en het TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en en suite-badkamers. Gaste het toegang tot 2 gerieflike kroeë en 'n sitkamer wat na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin lei waar maaltye bedien kan word.
Die hotel maak voorsiening vir 'n verskeidenheid funksies, insluitend informele jaareindkantoorpartytjies, verjaarsdagpartytjies, troues en verlowingsvieringe. The Gateway Hotel is ook net 5 km vanaf die Edenvale Action Sports Arena.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lessenaar, TV, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lessenaar, TV, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elk 'n gemaklike bed, en suite-badkamer, lessenaar, TV, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het elk 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lessenaar, TV, ingeboude kaste, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Marilise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet