The Georgian
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Donné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle M - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik met baie persoonlike aandag.
Sulet B - Aug 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige kuier in George!
Nilo P - Aug 2023
Algehele gradering
Net gewoon lekker.
Melody V - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely stay for 1 - 2 nights. Central and peaceful.
Sonya M - Aug 2023
Algehele gradering
It was an awesome experience.
Rothner B - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik daar geslaap.
Fienie R - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam en baie skoon. Heerlike bed.
Leonie D - Aug 2023
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Carica K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en baie netjiese plekkie.
Cornelius N - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en gebly.
Louise L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
La-icka M - Jun 2023
Algehele gradering
Definitely a great stay!
Lees meerJette V - Jun 2023
Algehele gradering
My stay was very pleasant and relaxing. My every need was met.
Lees meerCarla V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Linda F - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Tersia K - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Megan L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Johlanda W - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Johlanda W - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf. Baie netjies. Vriendelike mense.
Allan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Great spot, attention to detail evident.
Pieter O - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek. Splinternuut, keurig en lieflik vesorg.
Jocelyn J - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was baie ontspanne en rustig. Ek sal dit vir enige een aanbeveel wat bietjie net wil wegbreek en wil ontspan, want dis presies wat ek gedoen het.
Hugo K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Adri V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Lindy V - Jan 2023
Algehele gradering
Absolute Bliss.
Catrina G - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklike huis weg van die huis.
Elsabé V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë, mooi ingerig, wonderlike gasvrou.
Lees meerJohan D - Des 2022
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Eugene D - Des 2022
Algehele gradering
Friendly and welcoming host and comfortable and quiet setting.
Deana B - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplekkie, gerieflik, skoon en netjies.
Hein V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en vriendelik.
Miguel D - Nov 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Eunice M - Okt 2022
Algehele gradering
It felt like home. So peaceful, cosy and the surroundings are very tranquil. Welcome.
Kobus B - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike en goeie diens en waarde vir geld.
Danie G - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende huisvesting in die hartjie van George.
Karen M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangename en rustige verblyf.
Jonelle B - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou en pragtige plek.
Helen C - Aug 2022
Algehele gradering
Puik ligging, netjies en smaakvol gemeubileer en regtig meer waarde vir die geld wat jy betaal!
Veronique L - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie lekker kuier gewees. Gasvryheid is puik.
Arina F - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en heerlike beddens en warm komberse.
Coreen V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies skoon veilig naby die hospitaal en stil.
Abigail B - Jun 2022
Algehele gradering
Really nice, clean, and more than adequate for the short trip.
Pieter D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik! Lekker gebly.
Lizette S - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese groot kamer.
Patricia B - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies, waarde vir geld.
Faiek M - Apr 2022
Algehele gradering
Was in George vir begrafnisdiens.
Juan K - Apr 2022
Algehele gradering
The best getaway I've had!
Juanita S - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en perfek vir oornagverblyf.
Vincent V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker.
Melanie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Was so rustig alles was netjies. Eienaar het uit haar pad gegaan vir ons. Veilig. Sal vir seker weer daar bly.
Nanette R - Feb 2022
Algehele gradering
Perfect for our needs. Lovely lady. Passionate about her business.
Jeanine A - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Herman B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful experience.
Peter J - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Antonette R - Nov 2021
Algehele gradering
Gasvryheid soos min. Die eienares het my sommer dadelik tuis laat voel.
Lize S - Okt 2021
Algehele gradering
Donne is lovely, she makes you feel at home.
Renée B - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect for our needs!
Maggie L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Andrea D - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful facilties, absolute gem and value for money
John V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was goed.
Madeleine R - Jul 2021
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel!
Michelle V - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, sout van die aarde mense!
Pieter S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Doepie D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.
Erika M - Apr 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike plekkie vir ons oornag besoekies aan George!
Darryl V - Apr 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable and well priced.
Gustav P - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie maklik om te kry en uitstekend vir golfers.
Annemarie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Beïndruk!
Jan L - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het net oornag akkommodasie gesoek en gelukkig was hierdie beskikbaar.
Helen C - Sep 2020
Algehele gradering
Stylvol en ruimte!
Renate S - Aug 2020
Algehele gradering
Ons was baie gasvry ontvang en plek baie netjies en skoon.
Filando C - Aug 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie netjies asook veilig.
Carol B - Mrt 2020
Algehele gradering
Our stay was wonderful and we enjoyed it so much. Donne was so friendly and spoiled us so much. The Georgian is a super clean and beautiful place to stay. Thank you once again.
Peter D - Mrt 2020
Algehele gradering
Beste ervaring.
Schandre S - Jan 2020
Algehele gradering
Die plekkie was asemrowend. Donne is 'n uitstekende gasvrou.
George V - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Shernin T - Des 2019
Algehele gradering
Sal dit vir enige toeris aanbeveel, want als was perfek.
Melanie L - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel en die gasvrou het werklik uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer.
T S - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastic venue and host.
Reshna G - Sep 2019
Algehele gradering
Absolutely loved the Georgian.
Lees meerGerhrd V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties, baie netjies en goeie waarde vir geld!
Tersia P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en baie netjies, alhoewel nog in ontwikkeling gee dit reeds 'n baie homely atmosfeer.
Zelda R - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Twiggy V - Aug 2019
Algehele gradering
Just a lovely stay.
Clarise S - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Kobus V - Jun 2019
Algehele gradering
Billik geprys.
Suzanne L - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Georgian se terugvoer
Hello Suzanne,
It was my pleasure to have you as my guest.
Take Care and warm regards.
Donné
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augusta-straat 6, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom