Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Georgian

Gastehuis
Oakmont
Vanaf
Vanaf R549
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, ketel, rooster, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus is. Die suite het ook 'n haardroër, OpenView en WiFi. Daar is 'n skakeldeur tussen die 2 suites, as die suites saam bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
St Andrews Suite
Vanaf
Vanaf R549
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, ketel, rooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die suite het ook 'n haardroër, OpenView en WiFi. Daar is 'n skakeldeur tussen die 2 suites, as die suites saam bespreek word. Dis 'n privaat suite met sy eie ingang en tafel en stoele buite.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R549
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augusta-straat 6, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fiYiO2tC0fIk29ur9b3hOAoLs2M0VMlnJUYVsDhPx09Nd0t6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R549 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 6 Augusta Street King George Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.954960363949 22.446000364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem