Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Glen Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir The Glen Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Thomas T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas T
Gesin met tieners

Beautiful and tranquil, a must visit.

This was truly a beautiful place to stay. Other than the wonderful views, it was quiet and tranquil. Sitting on the patio watching families walk their dogs with the Helderberg Mountains in the distance really adds to the experience. The host has thought of everything so all needs are catered for. We will certainly be looking to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Lekker gebly by The Glen Cottage. Gerda is 'n baie vriendelike gasvrou. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crawford J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crawford J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie mooi uitsig, baie mooi eiendom, goeie ligging. Goed toegerus. Kan definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf, sal julle weer sien binnekort.

Uitstekende waarde vir geld. Die cottage is goed toegerus met 'n wasmasjien asook 'n skottelgoedwasser. Die seep vir die skottelgoedwasser was ook voorsien, wat 'n lekker verrassing was vir ons tydjie daar. Eienaar is baie vriendelik en het ons ook gemaklik laat voel. Selfs beter as op die fotos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannine P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine P

Pragtig geleë, billike tariewe, modern en uiters goed ingerig.

My verwagtinge is oortref. Ek sal The Glen Cottage gereeld besoek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne.

The Glen Cottage is 'n baie netjiese en veilige huis. Dit was meer as wat ons verwag het. Ons sal definitief daar gaan kuier. Die uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandri D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandri D

Moderne en luukse oornagplek.

Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die skottelgoedwasser was 'n groot pluspunt. Baie goeie ligging met natuurskoon uitsig. Baie dankie vir die goeie kommunikasie vooraf. Sal volgende keer nog langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S
Gesin met klein kinders

Baie goed toegerus. Wasmasjien en tuimeldroeër was 'n groot aanwins.

Nuut en modern en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazeema B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeema B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent weekend stay it was indeed. Not only was the accomadation perfect but the owner going that extra mile to help in a situation. Both thumbs up for The Glen Cottage!!!

Enjoyed every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H

'n Moderne, netjiese plekkie met die mooiste uitsig.

Daar is alles wat jy nodig het, wasmasjien, tuimeldroër tot 'n haardroër! Ingerig vir beurtkrag - eienaar het tot die skedule vir ons aangestuur. Baie vriendelik ontvang en op WhatsApp reëlings gekommunikeer. Ons gaan vir seker weer terugkeer. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roquet J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roquet J
Saam met vriende

Great service from the owner and Stay was realxing.

Great service from the owner and Stay was realxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekonomiese, stylvolle verblyf.

Stil area, Somerset maklik bereikbaar, baie skoon, alles wat jy nodig het vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luitje L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luitje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie skoon en netjies.

Kan aanbeveel vir enige paartjie. Julle sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik Hendrik S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gemaklik.

The Glen Cottage was baie gerieflik en mooi geleë. Die diens was goed en sal weer daar bly as ons die geleentheid kry. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese verblyf!

Ons het heerlik gebly. Die akkommodasie was wonderlik skoon en netjies en die diens was puik! Ons kom verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allison W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison W
Besigheidsreis

Absolutely lovely unit with everything you need. Helpful and friendly host.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunet T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely neat and clean cottage.

We had a lovely stay. The cottage was well equipped. Beautiful night sounds. Very peaceful. Driveway is a bit tricky with a big SUV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Mountain-weg 41, Golden Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc65594db4b6265bb55a6a0fa3800ad259909c6e30b63f7a9b9bdc76d704d4da005f2668ba80b431b117e11c79dfda6770b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 41 Upper Mountain Road Golden Hill 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.06489547079 18.864548746033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem