The Glen Apartment D20
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chilworth-weg 10, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Glen D20 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Kampsbaai. Die eenheid spog met 'n uitsig op Leeukop en oor die see en is binne maklike bereik van die strand en alle geriewe wat dit die perfekte ligging maak vir 'n wegbreek by die see.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-slaaparea, 'n sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 kinders kan geakkommodeer word teen 'n ektra koste. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Gaste kan die swembad op die perseel geniet of in die Glen Forest-natuurreservaat gaan stap. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Glen Apartment D20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Chilworth-weg 10, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
- Gaste dink The Glen Apartment D20 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chilworth-weg 10, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom