The Grace
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waparandweg 775, Eenheid 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Grace is 'n selfsorghuis en is in 'n veilige kompleks in die Wapadrand Sekuriteitslandgoed in Pretoria-Oos geleë. Dit is ideaal vir besigheid of ontspanning en bied gerieflike verblyf aan vriende en familie.
Dié verblyf het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir kinders en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die onderdakstoep het buitemeubels en 'n braai en daar is 'n tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Joani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Waparandweg 775, Eenheid 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
- Gaste dink The Grace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wapadrand Pretoria-Oos Wapadrand Security Village Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waparandweg 775, Eenheid 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng