The Grand Daddy Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by die Grand Daddy Boutique Hotel, die Moederstad se mees unieke, gerieflikste en prettigste plek om in te bly. Die wesenlike Kaapse energie wat regdeur die dag én nag by dié legendariese, luukse hotel heers is byna tasbaar.

Ons hotel, 'n trots Suid-Afrikaanse erfenisgebou, is al meer as 120 jaar oud. Ons unieke hotel spog met die gewilde Pink Flamingo Rooftop Filmteater buite, asook die gewilde restaurant Thirty Ate.

So sjiek, elegant en misterieus soos wat Kaapstad is, so subtiel, stylvol en glimmend is die kamers en suites in die Grand Daddy Boutique Hotel.

Grand Daddy Hotel is meer as net 'n hotel, dit is 'n plaaslike baken. Die hotel fokus op die bevordering van plaaslike ontwerp, uitsonderlike diens en wêreldklas-gasvryheid, wat ons 'n unieke en onmisbare toevoeging tot die bekende Langstraat in Kaapstad maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Grand Daddy Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 395 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]