The Grandeur
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sannette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Prisca T - Mrt 2024
Algehele gradering
Like home.
The Grandeur se terugvoer
Thank you Prisca. It was such a privilege to have had you as our honoured guest. Come back soon. The Grandeur.
Estelle H - Sep 2021
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het.
Ivan M - Jan 2020
Algehele gradering
Eienaars van die plek is baie nice mense. Vra altyd of alles reg is. En ontbyt is puik.
Nonhle M - Jan 2020
Algehele gradering
The owners are so friendly and they went all out to provide an excellent service.
Kowie V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was aangename, netjiese en rustige verblyf.
Mr & Mrs Kubheka P - Sep 2019
Algehele gradering
Good stay.
Simon H - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sharlene G - Jan 2019
Algehele gradering
Oukei.
Corrie V - Jan 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Dennis J - Des 2018
Algehele gradering
Brilliant and friendly.
The Grandeur se terugvoer
Thank you for the wonderful review. The same can be said of you as our honoured Guests and hope to welcome you again in the near future.
Blessings for 2019.
Grandeur Greetings
Gert & Sannette
Marga D - Des 2018
Algehele gradering
Netjies.
Annatjie B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties wonderlike mense
The Grandeur se terugvoer
Baie dankie Annatjie vir jou dierbare woorde, en jy was 'n wonderlike Gas.
Kom assebief weer!!!
Gert en Sannette.
Ruan G - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties, baie vriendelike eienaars. Gasvry en niks is moeite.
The Grandeur se terugvoer
Baie dankie vir julle gunstige en "kind" woorde. Dit was so lekker om julle as ons Gaste te gehad het en julle was net 'n plesier.
Hoop ons sien julle gou weer.
Grandeur Groetnis
Gert & Sannette
Marietjie V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflike verblyf met 'n pragtige uitsig oor die see.
The Grandeur se terugvoer
Dankie vir die positiewe kommentaar, julle was fantastiese gaste. Mag ons weer so bevoorreg wees om julle te ontvang!
Grandeur Groetnis
Gert en Sannette
Werner G - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
The Grandeur se terugvoer
Hi Werner,
Baie dankie vir julle pragtige woorde en dit was so aangenaam om julle as ons gaste te kon hê. Ons hoop om julle weer te verwelkom en wens julle 'n geseënde en voorspedige 2018.
Grandeur groetnis,
Gert en Sannette
Antionette C - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en baie vriendelik.
Antoinette D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste en huislike verblyf.
The Grandeur se terugvoer
Beste Antoinette,
Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer in die toekoms as ons ge-eërde gaste te hê.
Grandeur Groetnis,
Gert en Sannette
Herman S - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en baie goeie waarde vir geld.
Tracey P - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderful hosts.
Maricka M - Apr 2016
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Gerhard S - Mrt 2016
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Lafras L - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlike, huislike atmosfeer.
Dana G - Des 2015
Algehele gradering
Was very relaxing.
Darius M - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Entombenirylaan 48-50, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom