Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grange 3

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir The Grange 3
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hilda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad het. Almal het dit baie geniet!

The Grange 3 was absoluut perfek vir ons as gesin. Dis naby genoeg aan die strand dat die kleintjies self soontoe en terug kan loop. Die strand en see is perfek dat die kleintjies daarin kan swem. Die woonstel met sy klein grasperk, plek om te braai en mooi uitsig was net reg vir ons as gesin. Dankie baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa G

Heerlike familie-kuier!

Die woonstel is so goed ingerig en die stoep was perfek toe dit effens reënerig was - ons kon steeds braai en lekker vir die see sit en kyk. Die ligging was vir ons ook perfek want die woonstel is binne stapafstand van 'n netjiese winkelsentrum en die hoofstrand, maar bied tog bietjie privaatheid van die besige areas. Ek stem saam met ander resensies dat WiFi nodig is, veral aangesien die selfoonsein nie goed is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne E
Gesin met klein kinders

Most enjoyable stay by far.

A stay that will want you to come back for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V
Gesin met tieners

Baie lekker blyplek.

Kinders dit baie geniet so naby strand. Net jammer geen WiFi. Tydens loadshedding werk meeste ligte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, sal def. weer kom!

Ligging perfek, granny pool, strand sommer net voor ons en lekker stil. Hoofstrand is loopafstand. Al wat kort is WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reagan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan M
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay. Please put Wifi in.

Lovely location. Neat and comfortable accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil T
Gesin met tieners

Dit was 'n vinnige wegbreek saam met kinders.

Alhoewel ons dink die prys was nie te sleg nie, was daar ander gaste wat genoem het dat hulle vir die selfde grootte 6 slaaper baie goedkoper betaal. Maar verder het ons geen klagtes gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Gesin met klein kinders

Baie baie tevrede.

Was 'n vreeslike lekker tyd. Beveel The Grange aan enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne atmosfeer en omgewing.

Ons het heerlik gekuier en die einaar was baie behulpsaam toe ons met die afhaal van die sleutels gesukkel het. Sy het ons ook toegelaat om later uit te klok aangesien ons eers die aand gevlieg het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A

Ek het my ouers met vakansie geneem.

Was op soek na 'n eenheid op grondvlak met min trappe om by die strand uit te kom. The Grange no 3 het voldoen aan die vereistes, ook naby parkering! Die diens is goed en baie vriendelike skoonmaker Zanele het daagliks gesorg dat die eenheid skoon is. Ons sal definitief weer The Grange 3 bespreek. Die stoep is 'n wonderlike bonus wanneer die wind waai op die strand kon ons nogsteeds buite kuier met 'n see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie P
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het.

Goeie ligging. Lekker stoep met 'n uitsig, presies wat ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H
Gesin met klein kinders

Heerlik, vars seelug-vakansie.

Ons het ons tyd by The Grange 3 baie geniet. Dit was skoon, veilig en net alles en meer wat ons voor kon vra. Kyk dalk net na die voordeur en veiligheidsdeur by die voordeur wat bietjie sukkel om toe te maak. Anders as dit het ons geen ander klagtes nie. Ons sal definitief weer hier bly. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanna B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en het die tyd baie geniet.

Baie goed geleë. Kan verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hele B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hele B
Gesin met tieners

Dit was 'n wenner van 'n vakansie.

Ons het baie lekker gebly by The Grange 3. Dit is 'n baie mooi en gemaklike gemeubileerde woonstel. Die woonstel is in 'n uitstekende kondisie, alles is skoon, werk en in 'n goeie toestand. Die skottelgoedwasser en koffiemasjien is vir seker 'n bonus en om nie eens te praat van die dames wat daagliks jou plekkie skoonmaak. Dit was vir ons almal 'n rusvakansie. Ons het veral die stoep geniet wat op die see uitkyk met die geluid van die see wat heeltyd in jou ore weerklink. Die swembad is reg agter die stoep, dit was baie gemaklik en ons het elke minuut van ons verblyf geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie Hele! Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

The Grange 3
Natasha M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Far too short, absolutely fabulous.

Stunning! Can't wait to book again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Thank you Natasha! We hope to see you again soon!

The Grange 3
Anthea O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan.

Dit is 'n lieflike plek. Het dit baie geniet. Baie dankie vir julle puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Ligging is puik. Lekker gras en eie braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia W

Goeie waarde vir geld en het alles wat jy nodig het.

Pragtige uitsig, so te sê op die strand en die eenheid was netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Gesin met klein kinders

Beste plek vir kinders.

Baie skoon en netjies. Veilig en op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Saam met vriende

Fantasties!

Netjies, goed geleë, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie D
Gesin met klein kinders

Grasperkie 'n wenner.

Heerlike woonstel, goed toegerus, baie veilige en gemaklike plek vir 'n gesin met klein kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reini C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reini C
Gesin met klein kinders

Het The Grange baie geniet

The Grange het baie lekker ligging en die woonstel is baie lekker toegerus. Baie goeie diens van verblyf agente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letisia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letisia S
Saam met vriende

Ons verblyf was awesome en ons sal definitief weer terug gaan.

Die ligging is ideaal met 'n heerlike privaat strandjie. Ons sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met vriende

Wonderlike ligging en ten volle toegerus met kwaliteit toerusting vir 'n vakansiehuis.

Maklike toegang tot die strand en ook ander strande al met die kus langs. Swembad reg agter met toegang van die eenheid af. Was ook goed om eie braai geriewe te hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam B
Gesin met klein kinders

We loved our stay. Perfect location.

We will definitely be back to The Grange 3. The unit was clean and all the facilities were in working order. One comment is that, because the unit had been closed up for a while, it had a very musty, mouldy smell when we first arrived. Maybe a few humidity absorbers in the cupboards would help with this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle M

Ongelooflik lekker gebly!

Was een van ons lekkerste vakansies nog! Sal definitief The Grange 3 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl F
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons het ‘n heerlike tyd gehad by The Grange 3, die woonstel is goed ingerig, die ligging is puik en die ruimte ‘n bonus - sal wel aanbeveel dat enkelkamers se linne vervang word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Gesin met klein kinders

Uitmuntend.

Dis die beste plek om te bly in Ballito. Woonstel was baie netjies en skoon. Al die kombuisbybehore was splinternuut. Dit was 'n plesier om daar te bly en beveel die eenheid ten sterkste aan. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Skoonmakers tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie Yvette. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

The Grange 3
Andries F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries F
Gesin met klein kinders

Uitstekend, sal beslis weer gaan!

The Grange 3 is baie goed toegerus, naby die strand en restaurante. Dis op die grondvloer, so ons kon gemaklik 'n vleisie braai op die kole. Die toesluitmotorhuis is lekker, maar ongelukkig net te klein vir iets soos 'n double-cab Amarok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Een probleem, skottelgoedwasser buite werking. En reukie gekry van vrot water. Duidelik in masjienpyp. Stel voor 'n wasgoedmasjien sal uitstekend wees. Met vakansie wil mens nie by wassery sit of jou persoonlike goed laat was nie. Sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Jammer oor die skottelgoed wasser, ons het die probleem opgelos. Ons sou graag 'n wasmasjien wou insit maar spasie laat dit ongelukkig nie toe nie.

The Grange 3
Gerhard M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met klein kinders

Lekker vakansie (weer).

Was die vierde keer wat ons in die woonstel gebly het. Was nog elke keer baie lekker en het alles wat ons nodig het op vakansie. Die ligging is ideaal (reg oorkant granny pool) en die stoep veral baie lekker. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezaan E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, beslis die moeite werd.

Die verblyf is netjies en waarde vir geld. Kan beslis aanbeveel en sal definitief gebruik maak op 'n volgende geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie Lezaan, ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom!

The Grange 3
Hannah G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah G
Saam met vriende

Stunning location!

We had the very best time staying at the Grange 3! The location of the apartment was ideal - safe and conveniently close to amazing beaches and shops. The inside was clean and neat. Thank you, will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Thank you Hannah. We look forward to welcoming you again.

The Grange 3
Sarel H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H
Gesin met klein kinders

Dit is baie gerieflik naby die strand en 'n baie netjiese en ruim woonstel.

Die verblyf was baie lekker gewees. Ons kon sommer kaalvoet strand toe loop. Die motorhuis was welkom vir veilige parkering vir ons voertuig, alhoewel ek nie 'n sleutel gehad het om dit te sluit nie. Die afdakkie langs die woonstel is baie gerieflik. Ons moes egter ekstra toilet papier gaan koop toe die een badkamer se rol klaar is. Dit is nie aangevul deur die skoonmakers nie. Sal weer daar tuisgaan. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorethea G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorethea G
Saam met vriende

Heerlik gebly, baie dankie.

Ek sal weer hierheen wil terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die woonstel is baie goed geleë. Die agentskap wat die verhuring behartig was baie vriendelik. Die stoep is natuurlik 'n wenner. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie P
Gesin met klein kinders

Gemaklik en goed toegerus.

Die verblyf is baie mooi en goed toegerus. Dit is wel loopafstand na die strand, maar nie na "Grannies pool" toe soos aangewys in die advertensie nie (ongeveer 4.8 km).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Granny's Pool is die strandjie voor die woonstel - die getypoel is wel 'n ent se stap weg. Ons hoop om julle weer te verwelkom!

The Grange 3
Prof Ray J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Ray J
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad, die akkommodasie het alles nodig vir 'n uitmuntende wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

The Grange 3
Colinda M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Colinda M
Gesin met klein kinders

Will definitely stay at The Grange 3 again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend Hendrik Beukes Burger O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend Hendrik Beukes Burger O
Saam met vriende

Woonstel was baie netjies an goed geleë. Aangename ervaring.

Enigste probleem was dat mikrogolf buite werking was met ons aankoms Saterdag. Twee persone het die Maandag opgedaag om dit te herstel en ons meegedeel dat hulle dit later sou kom vervang. Nooit vervang tot ons Vrydag vertrek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian B
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Netjiese en skoon akkommodasie. Klipgooi vanaf strand maak dit baie voordelig en maklik met klein kinders. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus P

Manjefiek lekker, gerieflik en skoon met 'n onverbeterlike uitsig.

Ons het 'n heerlike langnaweek gehad, so na aan die strand as wat moontlik is. Omdat die eenheid op die grond is, het jy die voordeel van 'n lekker stoep met 'n dak waar jy kan braai, asook 'n stukkie gras. Dis letterlik net 40 tree van die strand af en die uitsig is onbelemmerd. Kan dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Ons is bly julle het jul tydjie by The Grange 3 geniet en hoop on julle in die toekoms weer te verwelkom!

The Grange 3
Arien Louis D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arien Louis D
Gesin met klein kinders

Geriefllik toegerus en goed geleë.

Dis 'n oulike woonstel. Let net dat dit wel op dieselfde vlak as die parkeerarea (grondvloer) is, maar dat dit op die eerste vlak van die woonstelblok is. Dus is daar trappies af na die grondvloer wat dan ook na die strand lei. Die swembad is ook lekker naby hierdie eenheid. Oulike ligging naby die grannypool, maar 'n hele endjie se stap vanaf die hoofstrand. Dit is egter lekker stil en uit die ergste besige deel. Ons was 4 volwassenes en 2 kinders. Beddegoed skoon en beddens slaap lekker. Sal weer kom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje D
Gesin met klein kinders

Gemoedsrus.

Veilig, netjies, perfek vir gesinsvakansie, bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goed geleë.

Mooi plek, goed gemeubileerd. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie K
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek met perfekte ligging!

Ons het vreeslik lekker gebly in die eenheid. Dis ruim, met 'n lieflike see-uitsig, volledig toegeruste kombuis, baie mooi skoon, en baie betroubare en oulike skoonmaakdienste. Ons sal vir seker oorweeg om wees daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie L
Gesin met klein kinders

Gerieflik en goed ingerig.

Ons het `n baie lekker tyd by The Grange 3 gehad. Die huis is gerieflik, netjies en het alles wat mens nodig het. Die stukkie strand voor die huis was ideaal vir ons kinders, wat 2 en 4 jaar oud is en die swemstrand is lekker naby. Ons sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Grange 3 is 'n baie aangename blyplek. Net jammer dit was nie skoon met aankoms nie

Sien gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Johan ek is jammer om dit te hoor - sal dit graag met ons skoonmaak dienste wil opvat.Het vir jou n e-pos gestuur in verband hiermee.

The Grange 3
Tanja H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja H
Gesin met tieners

Stunning!

Pragtige plekkie, baie lekker gemaklik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie ons sien uit om julle weer te verwelkom!

The Grange 3
Annatjie M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het ons verblyf by The Grange 3 baie geniet. Lekker uitgerus en omgewing is baie rustig en privaat. Sal beslis terugkom na hierdie plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie ons sien uit om julle weer te verwelkom!

The Grange 3
Petro V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met vriende

'n Tuiste weg van die huis.

Die akkommodasie was skoon en netjies. Alles was in werkended toestand. Alles wat benodig word is beskikbaar in eenheid. Vinnige and professionele diens ervaar met die afhaal van sleutels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie ons sien uit om julle weer te verwelkom!

The Grange 3
Rochelle D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle D
Gesin met klein kinders

Ons het regtig lekker gebly en dit was so gerieflik met die kinders om net te kon stap strand toe.

Ons sal vir seker weer hier kom bly, ligging is perfek en als was netjies. Al wat ek sal aanbeveel is om dalk so paar ekstra afdroogdoeke beskikbaar te stel, maar ek weet ook nou om volgende keer my eie te bring. Die muurprop by die TV was ook oop en is met 'n verlenging vanaf kombuis gekoppel wat oor vloer gelê het, dit was bietjie sleg veral met die kinders, maar verder het ons heerlik gebly! Baie dankie, ons sal julle weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn B
Gesin met klein kinders

Wil net weer terug gaan.

Ons het dit vreeslik geniet, en kan nie wag om weer te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ys M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ys M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geniet.

'n Baie netjiese, goed toegeruste woonstel wat baie goeie waarde vir geld bied. Die maklike toeganklikheid van die woonstel sowel as die strand is baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B
Saam met vriende

Heerlik, ontspannend, goeie uitsig.

Die woonstel is baie gerieflik. Alhoewel daar skoonmaakdiens is kan ek net aanbeveel dat mens vooraf bewus moet wees dat die skottelgoed opwas nie deel van die diens is nie. Van die enkelbedmatrasse kan ook vervang word. Verder heel goed dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné C

Fantasties.

Wow! Was so amazing gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Gesin met tieners

Baie lekker. Maak gereeld gebruik van LekkeSlaap.

Baie oulike plek. Goeie uitsig oor die see en naby alle besienswaardighede. Strand voor verblyf net te veel rotse volgens my smaak. Verkies om lang ente langs strand te stap wat hier nie heeltemal moontlik was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa B
Gesin met klein kinders

Verblyf was gemaklik

The Grange 3 is uitstekend geleë. Skoon, netjies en alles beskikbaar wat jy nodig mag hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata E
Gesin met klein kinders

Heerlik.

The Grange 3 is 'n heerlike plekkie om weg te breek in die mooie Ballito. Die eenheid se patio is heerlike privaat en voel of jy heeltemal afgesonder is van die ander verblyf om jou. Die plonspool is lekker veral vir die kleiner kindertjies om veilig in die water te baljaar. Die beddens slaap gemaklik en mens voel dadelik tuis. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie Renata, bly julle het jul vakansie geniet! Hoop om julle weer te verwelkom!

The Grange 3
Nicolene C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste blyplek!

Naby strand en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

The Grange 3 is 'n baie privaat verblyf-eenheid wat baie goed geleë is met 'n pragtige uitsig op die see. Dit is baie goed toegerus vir 'n lekker kuier en om jou 'n ware ruskans te gee en jou batterye weer vol te laai. Het dit ook waardeer dat die motor in 'n motorhuis staan. Wat ook uitgestaan het is dat 'n mens op die strand is en nie nodig het om met 'n voertuig te ry na die strand of enige paaie te kruis nie. Ons gaan definitief weer in die toekoms bespreek by The Grange 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Dankie Jan, ons sien uit om julle weer te verwelkom!

The Grange 3
Vidette R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vidette R
Saam met vriende

Ligging goed, woonstel vuil!

Ons het Saterdag 12 Desember daar aangekom. Die woonstel en stoep was vuil, van die gordyne was nie eers op die reëling nie! En mens sou dink die skoonmaakdienste was daar. Die 1 kamer se waaier het nie gewerk nie, ons het dit Saterdag aangemeld, en die ding is eers Dinsdag vervang - met 'n bitter klein plafonwaaiertjie - en ons het Woensdag al uitgeklok! Dieselfde kamer se venster is ook gebreek en kan skaars oop en toe. Daar is 'n konstante drein-reuk in die kombuis, die kaste is gemuf en dis seker dit wat soos drein ruik! Die minste wat die eienaars kan doen vir die geld wat ons betaal is om die plek behoorlik skoon te maak en tog sekerlik die lekkende en muf kaste te vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n onvergeetlike vakansie sal definitief weer teruggaan!

Grange 3 was netjies en baie mooi. Die eenheid was baie gerieflik en baie goed geleë. Die stoep was definitief 'n pluspunt en ons het baie lekker dae daar spandeer. Die swembad in die kompleks is gerieflik vir die winderige dae. Die strand was baie lekker veral met die "granny pool" wat goed geleë is. Die strand is binne loop afstand en baie naby aan die eenheid. Ons sal definitief terugkeer, dit was onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Grange 3 se terugvoer

Baie dankie Amanda, ons sien uit om julle weer te verwelkom!

The Grange 3
Martie Jacoba Susanna P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie Jacoba Susanna P
Saam met vriende

Dit was heerlik en stil. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Ons het heerlik gekuier. Die plek is by die see, en alles was mooi skoon en netjies. Gaan geniet die vakansie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
H.c. D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
H.c. D
Gesin met tieners

Gezellige week gehad. Veel op het strand gewandeld en uit eten geweest.

Appartement was niet schoon. Veel stof op headboard van bed, vensterbanken en traliedeurs. Er zaten grote insecten ( cockeroach) in de keuken kastjes. Scherm van televisie was heel erg vies. Glazen blad van salontafel en zij tafeltjes van bed waren erg vies. Wij hebben schoonmaak personeel erop aangesproken en op de derde dag heeft mijn vrouw samen met de schoonmaakdienst alles schoongemaakt. Vorige huurders waren beroofd in het appartement. Bij inspectie bleek dat een van de schuifdeuren openstond en niet kon worden afgesloten omdat de hele rail vol met zand zat, hebben wij zelf moeten schoonmaken om deur te kunnen afsluiten.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynda P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lynda P
Gesin met klein kinders

Security is an issue!

We had cellphone stolen through the window in the night. Someone had covered the alarm sensor on the veranda to allow the thieves access. The complex needs more security. Lovely place to stay, just a great pity about the crime. Sadly we went at a time that a temporary maid had been employed and on her last day she covered the alarm sensor on the veranda which allowed thieves to access the bedroom window and steal a cell phone. She was not a good cleaner either, flat was filthy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens E

Ligging is onverbeterlik.

Enigste negatiewe punt was die gewag om die sleutels te kry. Die reëlings daarvoor was nie voldoende nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met vriende

Heerlik. Net wat ons in gedagte gehad het.

The Grange 3 is 'n heerlike blyplek en baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansie gehad.

Uitstekend geleë, veral as jy klein kinders het wat in die "granny pool" wil swem. Dis 'n kort stappie strand toe. Die woonstel is ruim en netjies. Het alles wat jy sal nodig hê op vakansie. Baie lekker braai-area met groot afdak en grasperkie vir die kinders om te speel. Al negatiewe punt was dat party ligte in die woonstel het nie gewerk nie, maar was regtig nie 'n probleem nie. Het klaar volgende vakansie bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bartho S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bartho S
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Die motorhuis se deur wou nie oopsluit nie. Die ketel wou nie werk nie, maar toe bring hulle darem 'n ander een. Ons motor se kattebak is oopgebreek maar daar is darem niks gesteel nie. Water lek uit die dak uit weens die mense bo se yskas wat besig is om te ontvries. Die elektrisiteit gaan heeltyd af. Hulle het mense gekry om dit reg te maak, maar toe was ons heeldag in ons huisie sonder enige privaatheid. hulle het 'n kabel aangelê sodat ons TV kon kyk maar dit was so onveilig vir my 4 jarige seuntjie. Die dekodeerder wou die aand nie werk nie. Ons het maar 'n dag vroeër teruggekom. Hulle het gesê daar word handdoeke voorsien, maar daar was niks gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B
Saam met vriende

Miskien onveilig.

Goed geleë, oulike plekkie met als wat jy nodig het. Maar oor die veiligheid is ek onseker. Ons het baie lekker gebly, met al die benodighede. Die ketel werk nie lekker nie, so hulle moet dit dalk vervang. Die rede vir 1 ster vir veiligheid is dat ek Saterdagmiddag wakker geword het 'n gekap en toe ek by kamer uitstap, toe is daar 'n man wat die skuifdeur heeltemal afgehaal het en met dit in sy hande gestaan het. Ek het nie uitgevra nie en hy net gesê: "Jammer ek het nie geweet hier is enige iemand hier nie". Ek vir hom gesê om te gaan, hy het deur teruggesit en gegaan. Volgens Anél, was daar geen reëlings getref met iemand vir opknapwerk of iets nie en sy het gesê ek moet die ou wegjaag. Ek weet nie regtig wat om daarvan te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S
Gesin met klein kinders

Stunning!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 92B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8e582b6d4a1c3e29c2583c1bd00d2128da0ad959c223488c498f3d1be3cabdd0a783c734fd69358de32cff9aca3e91c5518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 92B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.535507023113 31.22226565526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem