Van Reenens Pass  Akkommodasie by The Green Lantern Inn | LekkeSlaap
+46
+46

The Green Lantern Inn

  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 87 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wraggstraat 7, Van Reenen, Harrismith, 3372, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Green Lantern Inn dateer uit 1892 en bied lekker gerieflike hotelverblyf met 'n kroeg en 'n restaurant in die dorpie, Van Reenen.

B&B en selfsorggeriewe is beskikbaar. Die verblyf bestaan uit skoon en gerieflike kamers met lugversorging, verwarmers, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat badkamer, sekere toiletware en badhanddoeke. Troeteldiervriendelike verblyf en eenhede met kaggels is op versoek beskikbaar.

Die hotel is halfpad tussen Durban en Johannesburg geleë en is die ideale oornagplek vir gaste op pad na hul bestemming of op pad terug huis toe van die kus af. Die Half Way Noggin Pub is gewild onder reisigers en die plaaskombuis bedien heel dag kos in die kroeg, restaurant, eetarea of Engelse tuin. Ons het ook 'n plaaswerf met 'n kinderspeelarea, 'n swembad en 'n speletjieskamer.

Die hotel is die ideale plek vir partytjies, troues, familiesaamtrekke, konferensies en funksies en kan maklik tot 140 afgevaardigdes akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir The Green Lantern Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Wraggstraat 7, Van Reenen, Harrismith, 3372, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Green Lantern Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 87 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wraggstraat 7, Van Reenen, Harrismith, 3372, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fd16dfOK4uE6S8pnpkeoB72yaofQRrjmadov9MtgbkazCjSbm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 7 Wragg Street Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.37434343989 29.380122253967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za