The Greer Self-catering Suites
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Greer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Marissa Botha B - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige, rustige, netjiese gastehuis/eenheid. Lekker geslaap.
The Greer Self-catering Suites se terugvoer
Baie dankie, Marissa. Waardeer dit baie. Ja, kom asb. gou weer. Groetenis, Greer
Sue V - Feb 2024
Algehele gradering
A relaxing atmosphere and enjoyable experience.
The Greer Self-catering Suites se terugvoer
Thank you for the lovely review, Sue. It was wonderful to host you and your mum. You're welcome anytime. Kind regards, Greer
Johann H - Jul 2023
Algehele gradering
Puik!
Michelle H - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly, cosy, well equipped.
Lizette S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies as ek weer daai rigting gaan gaan ek weer bespreek.
The Greer Self-catering Suites se terugvoer
Baie baie dankie Paul. Waardeer dit baie. Kom sommer gou gou weer. Groete Greer
Theresha H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Petro S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
The Greer Self-catering Suites se terugvoer
Baie dankie Petro. Sal baie graag weer vir julle wil akomodeer. God bless.
Fritz W - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik met genoeg spasie.
Sharon M - Jun 2019
Algehele gradering
Genuinely a home away from home stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Werklik 'n huis weg van die huis.
Ons het teruggekeer vir ons jaarlikse kuier en dit was weereens 'n huis weg van die huis met die suites se rustigheid wat verseker dat ons rustig en heerlik gebly het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Greer Self-catering Suites se terugvoer
Thank you so much Sarie and Bernhard, as usual, a wonderful pleasure to have you. Thank you for your appreciation and kind words.
Until we meet again, fondest regards.
Greer
Danie T - Okt 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf hier gehad.
The Greer Self-catering Suites se terugvoer
Thank you so much, Danie for the review, much appreciated. So sorry I never mentioned the kitchen light switch on the wall next to the curtains. Trust you are both well. Fondest regards, Greer
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Yolande-rylaan 20, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng