LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35
Gastehuis in Worcester

The Habit

  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Habit bied rustige verblyf in die hartjie van die historiese dorp Worcester, die hoofstad van die Boland.

Ons bied en suite-slaapkamers met privaat ingange en veilige parkeerplek. Ons 10 slaapkamers is elk uniek ingerig en het hoë sierplafonne, houtvloere en beddens met spierwit linne wat 'n rustige atmosfeer skep.

The Habit het 'n pragtige tuin vol voëls en 'n swembad as sentrale fokuspunt.

Die historiese gebou vorm deel van Worcester se Erfenis-staproete en is 'n voorbeeld van elegante, sierlike argitektuur.

Worcester en die omtrek bied allerlei doendinge soos voetslaan, voëlkyk, wildkyk, die Karoo Botaniese Tuine, bergfietsry, fietsry, watersport en natuurlik ook wyn- en olyfproe in die Breedekloof Wynvallei. Al hierdie aktiwiteite is net 'n entjie se ry van ons af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Fietsry

Kamers

Kamer 1 - koningin
Vanaf
Vanaf R1 898
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer front na die straat. Dit het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Daar is slegs 10 veilige parkeerplekke op die perseel. Gaste moet reël om 'n parkeerplek te bevestig voordat hulle inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2 - koning / 2-enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 898
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer front na die straat. Dit het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Kamer 3 - koning / 2-enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 898
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Daar is slegs 10 veilige parkeerplekke op die perseel. Gaste moet reël om 'n parkeerplek te bevestig voordat hulle inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 4 - koning / 2-enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 898
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer front na die straat. Dit het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Daar is slegs 10 veilige parkeerplekke op die perseel. Gaste moet reël om 'n parkeerplek te bevestig voordat hulle inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 5 - koning / 2-enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 898
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer front na die straat. Dit het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, 'n slaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Daar is slegs 10 veilige parkeerplekke op die perseel. Gaste moet reël om 'n parkeerplek te bevestig voordat hulle inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 6 - koning / 2-enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 898
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Dit bied toegang tot die terras en tuin aan die agterkant. Daar is 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Daar is slegs 10 veilige parkeerplekke op die perseel. Gaste moet reël om 'n parkeerplek te bevestig voordat hulle inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 7 - koning / 2-enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 898
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit bied toegang tot die terras en tuin aan die agterkant. Daar is 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer 8 - koning / 2-enkelbed

Stort, Toilet

Kamer 9 - koning / 2-enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 973
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit bied toegang tot die swembad en tuin. Daar is 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Daar is slegs 10 veilige parkeerplekke op die perseel. Gaste moet reël om 'n parkeerplek te bevestig voordat hulle inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Solderwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 973
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met basiese toebehore, 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Verder het dié eenheid 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Daar is slegs 10 veilige parkeerplekke op die perseel. Gaste moet reël om 'n parkeerplek te bevestig voordat hulle inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jacomien T
4.8
Oorslaap met funksie. Baie lekker gebly. Sal weer kom.
Mei 2026
Jurg W
Saam met lewensmaat
4.8
Aangename verblyf. Sal weer besoek. Heerlik oornag! Sal beslis weer besoek!
Feb 2025
Denaline M
Saam met lewensmaat
4.8
Was baie lekker. Verblyf was veilig en ontvangs baie vriendelik.
Feb 2025
Astrid P
Saam met lewensmaat
4.0
Nice stay in a nice area. The area is a bit noisy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Tessa V
Saam met lewensmaat
3.2
Overpriced, didn't have the basics, poor organisation/communication. There was no milk to make coffee even after I requested it the pre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien T
1 nag
4.8
Mei 2026

Oorslaap met funksie. Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurg W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Aangename verblyf. Sal weer besoek. Heerlik oornag! Sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
The Habit
Dankie vir die wonderlike terugvoering! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf heerlik was. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Denaline M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Was baie lekker. Verblyf was veilig en ontvangs baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tharina
The Habit
Beste Denaline Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly om te hoor dat jy die verblyf as veilig ervaar het en dat die ontvangs vriendelik was. Dit is vir ons baie belangrik om jou 'n aangename en gerieflike ervaring te bied, en ons waardeer jou positiewe opmerkings. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, The Habit Guesthouse

Astrid P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Nice stay in a nice area. The area is a bit noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2026

Overpriced, didn't have the basics, poor organisation/communication. There was no milk to make coffee even after I requested it the previous night as we needed to leave early the next morning. The TV only had one working channel and was very small, placed super high to the ceiling. It was however clean and tidy. But I would say quite pricey for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Louise C
Kort verblyf
2.6
Sep 2026

Nie lekker. Sleutel van hoofdeur wou nie werk nie. Lakens vir die bank was nie gereed nie. Moes vra vir ’n derde koffiebeker. Gasketel was aaklig. Kamer was teen die straat. Badkamer was teen die uitrypad. Plek kort instandhouding. Badkamerdeur se handvatsel het gevoel asof dit gaan loskom. Werker het op die stoel verste van die kamer gesit en laat in die aand gerook. Elektriese heining het die hele aand geklik-klak. Kort ligte by die parkering agter vir die aand. Die webtuiste het my ook nie teruggeskakel soos hulle belowe het nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Johan T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great. Great stay. Room was clean and service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene C
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Can highly recommend. The friendly and helpful staff ensured I had a great stay. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker geslaap. Lekker geslaap by The Habit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink The Habit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00

Daar is slegs 10 veilige parkeerplekke op die perseel. Gaste moet reël om 'n parkeerplek te bevestig voordat hulle inklok.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 898
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 898
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 898
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzjM0OyUq3n74qfUqpsYDnojWXId7BxkzjMNjuF9u0qrASewccH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 898 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64336208848 19.43895176053
Soek in 'n groter streek