+60
Selfsorg in Hoedspruit

The Hidden Valley

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Geleë aan die oewer van die Blyderivier, bied The Hidden Valley gaste 'n ontspannende wegbreek omring deur die natuur, en is versteek tussen die sitrus- en mangoplase.

Gaste het 'n keuse uit 3 houthutte wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer en oor die rivier uitkyk. Die hutte is gemeubileer met gemaklike koningingrootte-beddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien.

Elke hut maak oop na 'n oordekte stoep met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n eetarea vir 2 persone. WiFi-toegang is beskikbaar.

Parkeerplek word voorsien en gaste kan gebruik maak van die beskikbare braaigeriewe.

The Hidden Valley bied verskeie aktiwiteite soos swem, visvang of buikvaart, stap en fietsry, en omring deur die natuur, sal gaste 'n verskeidenheid klein wildlewe en voëls sien. Sebras, impalas, blouwildebeeste, kameelperde en ander wild kan ook gesien word aangesien The Hidden Valley in 'n wildernislandgoed geleë is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Niel V
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief van die beter plekke om te besoek. Aandag aan fyner besonderhede - tops. Pragtige plek. Sal weer daar bly. Baie om te doen, staproetes, swe...
Sien meer
Des 2025
Grietjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Wat 'n ongelooflike mooi plek, definitief 'n versteekte juweel.
Okt 2025
Dene S
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing. Our stay was amazing. The cabin is situated in a beautiful place! We enjoyed every moment. Will definitely come back ag...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Janie M
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend, stil en beeldskoon natuur. Baie wild om te sien. Baie skoon en netjiese verblyf. Frans was 'n wonderlike gasheer, goeie mense wat besorg ...
Sien meer
Aug 2025
Johann S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasiese ervaring. Ongelooflik! Sal vir seker aanbeveel.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink The Hidden Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 61 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.366971901283 30.845566514286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang