Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hill Estate House 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferdinandstraat, The Hill Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Hill Estate House 7 is 'n selfsorgvakansiehuis in The Hill Estate in Plettenbergbaai. Die landgoed is naby die besienswaardighede en geriewe van die omgewing.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al 4 en suite-badkamers het 'n stort. Hierdie slaapkamers is op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die see.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en die sitkamer langsaan lei na die tuin en swembad. Daar is ook 'n braai-area op die perseel en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die landgoed is 1,5 km vanaf die Market Square-winkelsentrum en restaurante, minder as 3 km vanaf Lookout Beach, en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede op hierdie deel van die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by The Hill Estate House 7 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Hill Estate House 7
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 3

Jaar gelys 6

Ligging

  • Ferdinandstraat, The Hill Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hill Estate House 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferdinandstraat, The Hill Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc16558e8c52fa756cdfe829613e8be64976a0227d24f54f8ebf9c8b5e9e75b9cca60f52f312ae5b87cb0df78b218aee1d2f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Ferdinand Street The Hill Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04163925559 23.365723218138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem