LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by HonneHokke Resort | LekkeSlaap
+51

HonneHokke Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R725 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

HonneHokke Resort is 'n bekende wegbreekplek in die kusdorpie, Hondeklipbaai, in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat slaapplek aan 23 gaste bied. Al die eenhede is volledig toegerus met gemaklike beddens en en suite-badkamers in die hoofslaapkamers en 'n braai-area.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kroeg (gaste bring hul eie drankies) en DStv. Die ontspanningsarea het 'n swembad, speletjies (tafeltennis, takkesokker, pool) en die oord is troeteldiervriendelik.

WiFi is ook beskikbaar teen ekstra koste.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 76 resensies vir HonneHokke Resort
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink HonneHokke Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R725
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R725
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALD9dxjEcr7awMnreGWa4uLV6Oa7UcvkoiVUBj45byiucbkgJek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725  per nag (vir 2 persone) 76 5 1 5 Dolfin Street Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.31757583029 17.279962241734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!