The Hotel Promenade

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Hotel Promenade is geleë in Nelspruit, die hoofstad van Mpumalanga. Dié historiese hotel was destyds die stadsaal en staan vandag statig met sy kloktoring wat stilweg oor die Promenade Arkade waak.

Hierdie erfenis-hotel bied goed toegeruste, ruim kamers, hartlike gasvryheid en persoonlike diens. Die hotel beskik oor 34 2-enkelbed-standaardkamers, 2 superieure standaardkamers en 7 standaard dubbelkamers. Daar is 'n gesellige kroeg, 'n à la carte-restaurant en heerlike buffet-etes.

Die Hotel Promenade is geleë op die toegangspoort tot die Drakensberg-plato met al sy skilderagtige besienswaardighede, soos die Blyderivier Canyon en Pelgrimsrus. Die hotel is ook 'n baie gewilde wegspringplek vir gaste wat die Nasionale Kruger Wildtuin wil besoek en is net 30 minute se ry vanaf die park se ingang. Ons is ook baie naby aan die Kruger Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Hotel Promenade gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 299 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za