4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 99 Long Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The House on the Hill is 'n selfsorgkothuis aan die boonste punt van Langstraat in McGregor. Die kothuis is een van die ouer kothuise in die dorp en dateer uit 1865. Dit is regoor die ingang van 'n natuurreservaat geleë waar gaste heerlik kan stap.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n klein onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin en 'n swembadarea sonder 'n heining met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Spesifiseer asb. die ouderdomme van kinders wanneer jy bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 99 Long Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink The House on the Hill het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Long Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang