Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Irish Rock Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Irish Rock Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel G
Gesin met klein kinders

Pragtige huis.

Baie lekker gebly. Het net bietjie te veel "loadshedding" beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Irish Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Liezel vir julle ondersteuning. Ons was op Stage 6 loadshedding terwyl julle by ons gekuier het ons vra onverskoning vir enige ongerief. Ons is besig om te kyk na solar stelsel. Ons glo wanneer julle weer kom kuier sal julle geen Loadshedding beleef nie. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

The Irish Rock Guesthouse
Marietjie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie S
Saam met vriende

Pragtge huis, maar daar moet na instandhouding gekyk word.

Regtig 'n treffende eiendom, net jammer dat die stoof nie werklik werk nie, die rubbers aan die binnekant is stukkend en maak nie behoorlik toe nie, die deurhanvatsels kom los - een van ons lede was in die badkamer vasgevang, en die onderste kroeg kon ons nie gebruik nie, want die kaggel werk nie - die hele huis was vol rook. Ons sal weer gaan as hierdie aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Irish Rock Guesthouse se terugvoer

Geagte Marietjie baie dankie vir jou kommentaar. Ek is jammer oor hierdie foutjies wat julle beleef het. Die huis is geskeduleer vir instandhouding komende week. Baie dankie dat jy hierdie foute onder ons aandag bring sodat ons dit kan aanspreek. Hoop om julle weer te verwelkom nadat dit uitgesorteer is. Anneline

The Irish Rock Guesthouse
Brendin S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendin S
Saam met vriende

Perfekte naweek wegbreek met mooiste uitsig.

Ons het ‘n onvergeetlike naweek saam met vriende gehad in hierdie pragtige huis. Kuierarea met kroeg, braai en asemrowende uitsig het dit definitief die moeite werd gemaak. Ons sal enige tyd weer gaan. Het ook uitstekende diens vanaf Anneline gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Irish Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Brendin. Ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom.

The Irish Rock Guesthouse
Wesley B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley B

Amazing weekend at the Irish Rock Guesthouse.

We spent the last weekend at the Irish Rock for a mini golf tour at Highland gate. Wow were we amazed to find this gem, the view is stunning and attention to detail of the house is perfect. I would like to thank Anneline for being such a great host she recommended the drop off service from the Flycatcher restaurant which is located on the estate, the food was exceptionally and well priced. I would recommend the Irish Rock Guest house to anyone who wants a break away for a weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike naweek by die Irish Rock Guesthouse.

Ons het die naweek by die Irish Rock vir 'n mini-gholftoer by Highland-hek deurgebring. Wow was ons verbaas om hierdie juweel te vind, die uitsig is verstommend en aandag aan detail van die huis is perfek. Ek wil Anneline bedank vir die feit dat sy so 'n goeie gasvrou was. Sy het die pendeldiens aanbeveel van die Flycatcher-restaurant wat op die landgoed geleë is, die kos was buitengewoon en goed geprys. Ek sal die Irish Rock Guest House aanbeveel aan enigiemand wat 'n naweek wil wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Irish Rock Guesthouse se terugvoer

Thank you Wesley, we hope to see you soon again at The Irish Rock Guesthouse.

The Irish Rock Guesthouse
Mia D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D
Gesin met klein kinders

Op die eerste dag is jy so verlief op hierdie huis en uitsig, jy wil vir altyd bly.

Ons familie het 'n absolute uitstekende tyd gehad vir die naweek. Die aandag aan detail in die huis is besonders. Die ligging is perfek en die uitsig is amazing, jy wil amper heeldag by die groot hout tafel sit en staar. Ons het 'n kort staproete gestap na die waterval en dit moet vir seker op jou lysie wees. As jy soek vir iets spesiaal, moenie twee keer dink om by "the Irish Rock Guesthouse" in te boek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Irish Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Mia, hoop om julle gou weer te verwelkom by The Irish Rock Guesthouse

The Irish Rock Guesthouse
Anerie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anerie R
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig, gerieflik en die perfekte ligging.

'n Pragtige, ruim huis wat 8 mense gerieflik huisves. Dullstroom is nie ver nie, maar daar is ook baie ander aktiwiteite, bv. golf, visvang en staproetes. The Irish Rock Guesthouse kan definitief aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Irish Rock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anerie.

The Irish Rock Guesthouse
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1006, Highland Gate Gholf- en Forellandgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1830196abd9ff1cb2ef7e3204d541c399d52e414afae154331df39109593ba2fbe4192d59f828bd78dfc037bf439734d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Stand 1006 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.45759 30.20901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem